01/09/2026
π© VERKOOPSPERSOON BENODIG β BOLTS AND ODDS π©
Bolts and Odds is βn klein, groeiende hardewarebesigheid en ons is op soek na βn vriendelike, betroubare en hardwerkende dame om by ons span aan te sluit. β€οΈ
Ons soek iemand wat daarvan hou om met mense te werk en wat graag nuwe dinge leer.
π οΈ Hardeware-ervaring is βn groot voordeel, maar NIE βn vereiste nie.
As jy nie reeds baie van boute, moere, skroewe en ander hardeware weet nie, is dit reg β ons is bereid om die regte persoon op te lei.
Ons ideale kandidaat:
β’ Is vriendelik en hulpvaardig met kliΓ«nte
β’ Praat vlot Afrikaans en kan Engelse kliΓ«nte gemaklik help
β’ Is bereid om te leer en vrae te vra
β’ Is betroubaar en verantwoordelik
β’ Werk netjies en akkuraat
β’ Kan basiese rekenaarwerk doen
β’ Het goeie mense- en kommunikasievaardighede
β’ Verkope- of winkelervaring sal βn voordeel wees
β’ Hardeware-/fastener-kennis sal βn groot voordeel wees
Ons is βn klein besigheid wat besig is om weer te groei, en ons soek iemand wat graag saam met ons wil groei. π±
Die pos behels onder andere:
π© Help van kliΓ«nte met die regte produkte
π© Verkope en kwotasies
π© Boute, moere, skroewe en ander hardeware leer ken
π© Pak en ontvang van voorraad
π© Algemene winkel- en verkoopspligte
Werksure en salaris sal tydens die onderhoud bespreek word.
π Plek: Bolts and Odds, Okavango Junction
As jy d**k jy is dalk die regte persoon vir ons, stuur asseblief jou CV en βn kort boodskap oor jouself via WhatsApp na 064 941 3976.
Ons sien uit daarna om die regte persoon te ontmoet! πΈ
Bolts and Odds
π© Small business. Big heart. Growing together.