Heroes Live

Heroes Live 💥 Heroes Live 💥

Geleë in Brackenfell en nou ook in Diemersfontein, Wellington.

30/01/2026

Kaartjies verkoop vinnig uit. Bespreek jou kaartjies op heroeslive.net en geniet 'n aand saam met Elandre en Heroes Live.
Elandré

By Heroeslive word nuwe musiektalent ontgin – en Henco du Toit is presies dit! Kom beleef hoe die toekoms van Afrikaanse...
29/01/2026

By Heroeslive word nuwe musiektalent ontgin – en Henco du Toit is presies dit! Kom beleef hoe die toekoms van Afrikaanse musiek klink wanneer hy Sondag 22 Februarie by Heroeslive kom kuier. Moenie hierdie ongelooflike talent misloop nie – bring jou vriende en maak dit ’n lekker middag om te onthou! Bespreek op heroeslive.net
Henco du Toit

Van Stardust tot Superster! 🌟Elandré is hierdie Saterdag, 7 Februarie, LIVE by Heroes Live!Van sy kragtige Tougher Than ...
28/01/2026

Van Stardust tot Superster! 🌟
Elandré is hierdie Saterdag, 7 Februarie, LIVE by Heroes Live!
Van sy kragtige Tougher Than The Rest-vertolking tot sy eie groot treffers – maak reg vir ’n aand wat jou sal laat dans en saamsing! Bespreek op heroeslive.net
Elandré

28/01/2026

Die Wes-Kaap Boereorkes speel met passie en toewyding. Hulle fokus nie net op egte, tradisionele Boeremusiek met ’n verskeidenheid instrumente nie, maar bring ook verskeie ander musiekgenres na die verhoog — iets wat oud en jonk sal geniet. Bespreek jou kaartjies sommer vandag op heroeslive.net

Sondag 15 Februarie bring Heroes Live vars nuwe talent na die verhoog! 🌟Beskryf as die Afrikaanse Ed Sheeran, is Dian Ro...
28/01/2026

Sondag 15 Februarie bring Heroes Live vars nuwe talent na die verhoog! 🌟
Beskryf as die Afrikaanse Ed Sheeran, is Dian Roux – Vonk Musiek se jongste aanwins – gereed om jou te betower met ’n kragtige, emosiebelaaide en onvergeetlike vertoning. Moenie hierdie opkomende ster misloop nie! Bespreek op heroeslive.net

27/01/2026

Kom lag saam, kom leef saam. Stoep Kuiers gaan sommer 'n heerlike manier wees om jou Sondag deur te bring. Bespreek op heroeslive.net

27/01/2026
“Ons moet lag… en ons moet lewe. Want die lewe is te kort om dit té ernstig op te neem.”Kom sit ’n bietjie nader. In Sto...
27/01/2026

“Ons moet lag… en ons moet lewe. Want die lewe is te kort om dit té ernstig op te neem.”

Kom sit ’n bietjie nader. In Stoep Kuiers nooi Wynand Strydom en Alan Hughes jou uit vir ’n middag vol pragtige musiek, eerlike stories en lag wat sommer uit die maag uit kom.

Dis meer as net ’n vertoning - dis ’n kuier. Soos op ’n stoep… met goeie stories, musiek en mense. Kom lag saam. Kom leef saam. Bespreek op heroeslive.net
en Cheree

26/01/2026

Boeremusiek liefhebbers - Wes-Kaap Boereorkes gaan kom lekker musiek maak by Heroes Live. Bespreek nou op heroeslive.net
Weskaap Boereorkes

23/01/2026
23/01/2026

Dit is amper Valentynsdag en Heroes Live het die perfekte geleentheid vir jou. Bespreek by heroeslive.net

Nog nie Valentynsdagplanne nie? ❤️Sluit by ons aan vir ‘n onvergeetlike aand saam met Dewald Dippenaar by Heroes Live. A...
23/01/2026

Nog nie Valentynsdagplanne nie? ❤️
Sluit by ons aan vir ‘n onvergeetlike aand saam met Dewald Dippenaar by Heroes Live. Almal welkom! Moenie dit misloop nie! Bespreek jou kaartjies vandag op heroeslive.net

Address

Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre
Cape Town
7560

Opening Hours

Tuesday 18:00 - 12:00
Wednesday 18:00 - 00:00
Thursday 18:00 - 12:00
Friday 18:00 - 12:00
Saturday 18:00 - 12:00
Sunday 00:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heroes Live posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share