24/07/2016
'n Verhaal wat geen mens, jonk of oud mag misloop nie!
Maak dit sommer 'n naweektrippie! Woon ons vertoning by die Sanlam Ouditorium in Potchefstroom by en kry 'n blik op die lewe van 'n Prof. met 'n storie en sy 3 studente wat sy storie moet klaar skryf... 'n Wonderlike uitbeelding van toeka tot nou, liefde, leed en Die Lewe Tussen Blaaie!