Hekel Idees

Hekel Idees Hier hekel ons in Afrikaans. Skop uit jou skoene, maak jou tuis en haal uit die wol en hekelpen maar wees gewaarsku: Hekel is verslawend!

10/03/2017

We are so excited about our new Spring arrival that we just have to have a giveaway!!!

To be in with a chance of winning 12 balls of Classique Cotton 4 ply, that's 1 of each new shade, all you have to do is like & share, it's that simple!!!

The competition will end on March 19th and a winner will be announced on Monday 20th of March 2017.

You can see all of the new shades and patterns here- http://www.stylecraft-yarns.co.uk/Classique+Cotton+4+ply/0_caea525_CAFA160.htm

Good luck, have fun & enjoy :)

07/02/2017

These are adorable!

Hekel Idees is baie trots op hierdie groep studente wat Saterdag se werkswinkel bygewoon het. Julle African Flowers het ...
12/09/2016

Hekel Idees is baie trots op hierdie groep studente wat Saterdag se werkswinkel bygewoon het. Julle African Flowers het almal pragtig gelyk. "Tag" jouself gerus as jy saam met ons uitgehaak het!

15/03/2016
01/01/2015

Totsiens 2014 en Hallo 2015. Baie dankie vir almal se ondersteuning die afgelope jaar. Ek groet vir 'n wyle en neem 'n Blog Sabbatsverlof vir 'n paar maande. Gaan lees die volledige artikel op my blog oor hierdie besluit wat ek geneem het. Tot weersiens. Lekker hekel almal! Groete, Monica

Mag julle almal se feesgety gevul wees met liefde, lag en saamwees met familie en vriende. Mag elke dag net vreugde en g...
24/12/2014

Mag julle almal se feesgety gevul wees met liefde, lag en saamwees met familie en vriende. Mag elke dag net vreugde en geluk bring in die jaar wat voorlê. Kersfees groete, Monica

Music video by Lady Antebellum performing A Holly Jolly Christmas. (P) (C) 2012 Lady A Entertainment, LLC under exclusive license to Capitol Records Nashvill...

07/12/2014

Vir al die connoiseur hekelaars en hekeliers. Gaan loer bietjie na hierdie katoen. :)

We supply hand dyed 100% organic cotton in unique colours. No two balls the same - MoYa...sui generi

Address

Botrivier

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hekel Idees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Hekel Idees:

Share

Category