15/06/2026
π€ π΅ Trek jou cowboyhoed reg en maak gereed vir die kuier van die jaar! π΅π€
STOFSTORM & VEILING 2026 beloof om 'n aand vol lag, lekker kuier, goeie musiek, heerlike spitbraai en gemeenskapsgees te wees!
π’ Trek aan soos die Wilde Weste β of jy nou 'n cowboy, sheriff, plaasboer, goudsoeker of saloon-meisie is, die aand gaan propvol pret wees.
π₯ Geniet:
β
'n Heerlike spitbraai
β
Kontantkroeg
β
Veiling
β
Goeie geselskap
β
Pret vir die kinders met Glow in the Dark speelgoed
β
'n Aand waar herinneringe gemaak word
π Elke kaartjie ondersteun Humansvlakte Plaasskool en help om 'n verskil in ons kinders se toekoms te maak.
π
11 September 2026
π Bothaville HoΓ«rskool Saal
Bring jou vriende, familie en bure saam β want hierdie is een aand wat jy nie wil misloop nie!
β Hier gaan lekker gedans, lekker gelag en lekker gekuier word!
π€ Sien jou daar, partner! π€ π΅π