Boshof Skou

Boshof Skou 8 & 9 September 2023 Gaan ons groot! Moenie vanjaar se feestelikheid misloop nie!

09/07/2025
Ons Boshof skou se matriarg is na haar ewige rusplek! Liefste tannie Rita Wessels is gister van ons af weggeneem. Dankie...
09/12/2023

Ons Boshof skou se matriarg is na haar ewige rusplek! Liefste tannie Rita Wessels is gister van ons af weggeneem. Dankie vir al die jare se feestelikhede saam, die skou sal beslis vir altyd n leemte hĂȘ wat niemand kan vul nie! Ons salueer jou vir die mens wie jy was Gypsey girl! Jy was volksvreemd maar absoluut volksbesit! Ek glo daars n mark in die Hemel vandag!
Tot ons weer sien!

Sien jou by die skou!
09/09/2023

Sien jou by die skou!

Lekker wyne en brandewyn te koop en te proe!
09/09/2023

Lekker wyne en brandewyn te koop en te proe!

09/09/2023

Die weer is reg, en baie om te doen by Boshof Skou vandag! Sien jou daar!! Eloff en Prop kaartjies te koop by hekke!! Kom kuier saam.

09/09/2023
Moenie die skou misloop nie. Hier is iets bir ALMAL!  Hekgelde slegs R25 per persoon.
08/09/2023

Moenie die skou misloop nie. Hier is iets bir ALMAL! Hekgelde slegs R25 per persoon.

Soveel mooi goed by die skou.
08/09/2023

Soveel mooi goed by die skou.

Daar is nog paar van hierdie kaartjies beskikbaar!! Moet dit nie misloop nie!!!
08/09/2023

Daar is nog paar van hierdie kaartjies beskikbaar!! Moet dit nie misloop nie!!!

Address

Voortrekkerstraat
Boshof
8340

Opening Hours

Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 22:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boshof Skou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share