Kwagga's Pub & Grub

Kwagga's Pub & Grub Lekker Musiek. Lekker Atmosfeer. Hier raak dinge lekker!๐Ÿ“Atlasville Boksburg (By die Trappe op, Ou Bubba J's)

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ DO YOU DARE?! ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅKom ons kyk wie kan wakker bly vir die rugby Saterdag! ๐Ÿ˜Ons dare jou! ๐Ÿ˜‰Lekker Bok-spesials om jou deu...
10/09/2026

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ DO YOU DARE?! ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ

Kom ons kyk wie kan wakker bly vir die rugby Saterdag! ๐Ÿ˜

Ons dare jou! ๐Ÿ˜‰

Lekker Bok-spesials om jou deur die wedstryd te help! ๐Ÿป๐Ÿ’š

Trek jou trui aan, bring jou gees en kom saam met ons! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰

๐Ÿ“ Summerfields Shopping Centre, Atlasville, Boksburg
Sien jou by Kwaggaโ€™s! ๐Ÿฆ“๐Ÿป

๐Ÿ• PIZZA TUESDAYS @ KWAGGAโ€™S! ๐Ÿ•Two pizzas. One lekker deal. R209! ๐Ÿ”ฅBecause Tuesdays are better with extra cheese & extra ...
07/09/2026

๐Ÿ• PIZZA TUESDAYS @ KWAGGAโ€™S! ๐Ÿ•

Two pizzas. One lekker deal. R209! ๐Ÿ”ฅ

Because Tuesdays are better with extra cheese & extra slices! ๐Ÿ˜‹

Tuesdays = Pizza Days! ๐Ÿ•๐Ÿ•

06/09/2026

AFTER PARTY? ๐Ÿ‘€๐Ÿ”ฅ

YES! Dit was โ€™n celebration! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰๐Ÿป
Die Bokke wen, so natuurlik moes ons dit by Kwaggaโ€™s behoorlik vier! ๐Ÿ˜‚๐Ÿ”ฅ

BOKKE! BOKKE! BOKKE! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ’ช

TACKLE! HARDLOOP! SUPPORT BOYS! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅANOTHER WIN! ๐Ÿ†๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆBy Kwaggaโ€™s het ons die Bokke ondersteun asof Rassie ons kon hoor! ๐Ÿ˜‚...
06/09/2026

TACKLE! HARDLOOP! SUPPORT BOYS! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ

ANOTHER WIN! ๐Ÿ†๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

By Kwaggaโ€™s het ons die Bokke ondersteun asof Rassie ons kon hoor! ๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚

Kwaggaโ€™s, julle gees was AMAZING! ๐Ÿ”ฅ

En wat โ€™n GAME! ๐Ÿ˜ฑ๐Ÿ‰

BOKKE #1! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ’ช

06/09/2026

One nation. One voice. One beautiful anthem. ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆโค๏ธ

When we sing together, we stand together.

Nkosi Sikelelโ€™ iAfrika! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ AMA BOKKE! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆKom support die Bok Masjien hier by Kwaggaโ€™s! ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ๐ŸŒง๏ธ Rain or shine โ€” ons is reg vir jou! ๐Ÿป๐Ÿ˜‰๐Ÿšจ TAFELS IS BEP...
02/09/2026

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ AMA BOKKE! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Kom support die Bok Masjien hier by Kwaggaโ€™s! ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ

๐ŸŒง๏ธ Rain or shine โ€” ons is reg vir jou! ๐Ÿป๐Ÿ˜‰

๐Ÿšจ TAFELS IS BEPERK! ๐Ÿšจ
๐Ÿ“ฑ BESPREEK NOU jou tafel: 074 021 8694

Bring jou mense, trek jou groen & goud aan en kom maak โ€™n jol van die rugby! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰๐Ÿป

Die is nie ons eerste review nie maar sal ook nie die laaste wees nie๐Ÿป dankie vir elkeen se ondersteuning๐ŸŽ‰
31/08/2026

Die is nie ons eerste review nie maar sal ook nie die laaste wees nie๐Ÿป dankie vir elkeen se ondersteuning๐ŸŽ‰

30/08/2026
๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ OP DIE BOKKE! ๐Ÿ‰ OP JULLE! ๐Ÿป En op Taye vir โ€™n awesome aand! ๐ŸŽถ๐Ÿ”ฅDankie aan almal wat saam met ons gekuier het by Kwagga...
30/08/2026

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ OP DIE BOKKE! ๐Ÿ‰ OP JULLE! ๐Ÿป En op Taye vir โ€™n awesome aand! ๐ŸŽถ๐Ÿ”ฅ

Dankie aan almal wat saam met ons gekuier het by Kwaggaโ€™s! โค๏ธ๐Ÿ’›

Wat โ€™n aand! ๐Ÿป

30/08/2026

Net vir ingeval jy nie gisteraand by Kwagga's kom kuier het nie ๐Ÿ’ฅ you missed out!

See you next time ๐Ÿ˜‰

Address

Summerfields Shopping Centre In Atlasville
Boksburg

Opening Hours

Monday 12:00 - 20:00
Tuesday 10:00 - 21:00
Wednesday 10:00 - 21:00
Thursday 10:00 - 22:00
Friday 10:00 - 02:00
Saturday 10:00 - 02:00
Sunday 10:00 - 21:00

Telephone

+27721273515

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kwagga's Pub & Grub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Kwagga's Pub & Grub:

Shortcuts

Share