05/09/2026
NΓ³g βn WEN vir die BOKKE! πΏπ¦
NO DNA, ONLY RSA!
Ons bloed is GROEN & GOUD en Bok-koors loop deur ons are!
En βn MASSIVE shoutout aan ons kaptein, Siya Kolisi met 54 test WINS en nog lank nie klaar nie! π«‘
BOKKE! BOKKE! BOKKE! ππ₯