Linda ten Cate Art

Linda ten Cate Art I just love art, every time I pick up a brush I enter my world. Creating something beautiful

27/04/2023
22/04/2023

Mielie
Ons soektog gaan voort. Ons soek intensief op sekere plekke. Dis baie groot en wyd maar sal julle update deur die loop van die week!❤️ Bid vir ons en hou ons in julle gedagtes. Ons het n MIELIE 🌽 OM TE VIND!
Mag almal n voorspoedige week beleef 🙏
Bergloper en MielieBrood

15/04/2023

MIELIE RAFFLE INSKRYWING NOU GESLUIT. AS JY NIE OP DIE RAFFLE WA GROEP GELAAI IS NIE KONTAK MY DRINGEND WANT DAN IS JOU NOMMER FOUTIEF!

MIELIE
Fondsaanvulling: MIELIE RAFFLE - South Africa ONLY!
ENDS FRIDAY 19 May 2023 @12:00!!!

Hierdie awesome skildery is gedoen deur Linda ten Cate Art.
Die skildery is geskenk aan Kevin en hang nou trots teen sy muur.😍

Linda ten Cate Art het vir ons 'n A3 Stretch Canvas afdruk van die skilderty geskenk.🙏
Let wel, die Canvas in nie geraam, geblok of geteken nie, maar 'n pragtige afrduk van die oorspronklike skildery van MIELIE

Ter fondsaanvulling het ons besluit om die canvas uit te loot op 'n Raffle. 🔆 Ons kan nie net altyd vra nie...ons moet ook ietsie gee 😁
Alle lootjie bydraes sal 100% geskenk word aan die BackaBuddy Mielie fonds ter ondersteuning van die Mielie Soektog wat nog volstoom aan die gang is!

Hoe werk die Raffle?
Lootjies is R50

Jy betaal jou lootjie met SLEGS JOU CELNOMMER as verwysing in die volgende bankrekening:
MIELIE RAFFLE
Standard Bank
Cheque Rekening
Rek nr. 410303836
‼️‼️VERWYSING: SLEGS JOU CELLNOMMER!‼️‼️
ASB. GEEN RAFFLE INSKRYWINGS DIREK IN DIE BACKABUDDY FONDS NIE ❌
Geen bewys van betaling hoef gestuur te word nie. Jou inskrywing sal met jou bevestig word sodra ontvang is.

Hoe meer lootjies jou koop, hoe groter jou kans om die trotse eienaar van die Mielie Canvas te word!

Jy hoef slegs 1 inbetaling te maak, en ons sal uitwerk hoeveel lootjies jy inskryf vir die bedrag.

Na jou inskrywing ontvang is sal jy op die MIELIE RAFFLE WhatsApp group bygevoeg word.

Lootjie verkope sluit Vrydag middag 19 Mei 2023 om 12:00.

Maak asb. seker dat jou inbetaling in die bankrekening wys teen sluiting van die lootjies Vrydag 19 Mei om 12:00.
(Indien jy 'n laat oorplasing doen van 'n ander bank as STD bank, maak seker jy doen 'n PAY AND CLEAR of REAL TIME betaling om terleurstelling te voorkom)

Enige lootjie gelde wat na afsluiting in die bankrekening verskyn is nie terugbetaalbaar en sal direk na die BackAbuddy fonds gaan en nie deel uitmaak van die trekking nie.

Die lootjie trekking sal plaasvind Vrydag 19 Mei 2023 om 19:00.

Die trekking sal LIVE op die MIELIE RAFFLE Whatsapp groep en op ZAMBI en Bergloper en MielieBrood se FB Blad gedoen word.

Die wenner sal LIVE aangekondig word waarna ons met die wenner kontak sal maak om verdere courier reelings te tref.

LET WEL,,,Die lootjie trekking vind per CELNOMMER plaas. Maak asb seker dat jy jou Celnommer korrek as verwysing gee en NIE jou naam of Mielie nie!

Baie dankie aan almal wat die MIELIE soektog ondersteun!
Ons het 'n MIELIE om te vind!
Die Raffle is nou amptelik oop!
HAPPY RAFFLE!!!

Indien jy jou eie afdruk wil bekom, daar is nog afdrukke beskikbaar op bestelling @ R750 per canvas.
Hierdie afdrukke is ook A3, nie geraam, nie geblok, (Om kostes laag te hou) maar wel geteken deur die kunstenaar!!
Bestellings kan geplaas word by ZAMBI op 082 895 7807

15/04/2023
15/04/2023
Not sure how many of you follow the sad       storie. I decided to do an A4 pencil sketch (first time at pencil drawing)...
04/03/2023

Not sure how many of you follow the sad storie. I decided to do an A4 pencil sketch (first time at pencil drawing) of the missing mielie as a gift for Kevin. I did enjoy mielie with, at times, lump in the throat, then at times tears just flowing so bad that I had to stop my work to dry my face.

No available
Pencil on paper




I still have the following original oil paintings available. You can whatsapp me on +27 65 591 7820 for price and size.
30/12/2022

I still have the following original oil paintings available. You can whatsapp me on +27 65 591 7820 for price and size.

Cloudy SeascapeOriginal oil on boardSize 420 x 300 unframedIncl courier door to doorR1150Available. Contact Linda on +27...
20/12/2022

Cloudy Seascape
Original oil on board
Size 420 x 300 unframed
Incl courier door to door
R1150
Available. Contact Linda on +27 65 591 7820

This original seascape oil on board, framed size 700 x 480 is still available. You can contact me on 065 591 7820 should...
10/12/2022

This original seascape oil on board, framed size 700 x 480 is still available. You can contact me on 065 591 7820 should you be interested.




Address

Boksburg

Telephone

+27655917820

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Linda ten Cate Art posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Linda ten Cate Art:

Share