03/09/2026
Damesoggend/konferensie 2026
🌸 DAMES, NOG NET 2 DAE! 🌸
MOENIE NET D**K DAAROOR NIE – REGISTREER NOU! ❤️
Jy wil nie hierdie spesiale oggend misloop nie!
📅 Saterdag 5 September
🛍️ Stalletjies vanaf 10:00
🙏 Diens begin 11:00
🎟️ TOEGANG IS GRATIS!
✨ HY MAAK NUUT! ✨
’n Oggend vol aanbidding, getuienisse, ’n kragtige boodskap, geskenkies en verrassings! 🌺
📲 REGISTREER VANDAG! Stuur net jou NAAM, VAN, geboortedatum en eie SELNOMMER vir my of WhatsApp na 064 052 6831 ons kerk nr.
🔥 Moenie wag tot Vrydag nie – verseker vandag jou plek!
Bring jou ma, suster, vriendin en dogter saam! 💕🌸
https://facebook.com/events/s/freeway-damesoggendkonferensie/904569865443827/