Du Preez Stoltz Productions

Du Preez Stoltz Productions We do any recordings from demos, full productions, Live or backtracks, voiceovers
The studio is situated on the beautiful Toscana Estate in Bfn.

My kantoor vir die dag.Dank die Here vir elke klein werkie!
18/09/2021

My kantoor vir die dag.

Dank die Here vir elke klein werkie!

07/07/2020

Iets besonders! Ons doen nou al vir meer as 10 jaar saam optredes. Duisende kilometers regoor SA, en elke keer was 'n voorreg om te kan sien hoe hy mense se harte aanraak!
Geniet hierdie pragtige lied gesing deur Riaan Naudé.
Oorspronklike weergawe: Amanda Strydom

Dis was my voorreg om hierdie opname en video te kon behartig. En vir die mense wat studio ken: GEEN tuning op sy stem!
Dankie Quinten Pendle vir die pragtige begeleiding!

07/07/2020
17/05/2020

Hierdie was sekerlik een van die grootste uitdagings wat ek ooit in studio aangepak het!

Nogtans sal ons Sy lof besing!!







24/08/2019

Tjokkies grondslagfase koor.

Het vanoggend die voorreg gehad om Tjokkies grondslagfase op te neem! Ai, en die koor juffrou is so oulik!!
24/08/2019

Het vanoggend die voorreg gehad om Tjokkies grondslagfase op te neem! Ai, en die koor juffrou is so oulik!!

Complete Sound System for sale.1 X Yamaha TF Rack digital mixer in Flightcase1 X Ipad1 X Wifi extender1 X 8U Gator Fligh...
23/04/2019

Complete Sound System for sale.

1 X Yamaha TF Rack digital mixer in Flightcase
1 X Ipad
1 X Wifi extender
1 X 8U Gator Flightcase
2 X EW100 Gen2 Handheld Cordless mics in flightcase
2 X Alto Black Professional (1200W) Powered
Speakers
2 X Speaker stands

Condition: Like new! It’s a beauty!

R60 000

Call: 0828571863

Het die groot voorreg gehad om hierdie groep musikante in my studio te ontvang.
09/04/2019

Het die groot voorreg gehad om hierdie groep musikante in my studio te ontvang.

Was lekker om gister Tjokkies se grondslagfase koor op te neem!!CD op pad!!
26/08/2018

Was lekker om gister Tjokkies se grondslagfase koor op te neem!!
CD op pad!!

Was lekker om Tjokkies se onderwysers op te neem vir die groot konsert!
08/08/2018

Was lekker om Tjokkies se onderwysers op te neem vir die groot konsert!

Sessions for new production!
24/09/2017

Sessions for new production!

Address

Outeniqua Avenue 86
Bloemfontein
27

Telephone

+27828571863

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Du Preez Stoltz Productions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share