Rikus van der Vlies

Rikus van der Vlies Bloemfontein 📍
Dromer 😴
Eksistensialisties 🧭
Ekspressionisties 🪐
Iets van alles is alles van niks...🌺
WEES LIEFDE; DIS AL. 🫶🏻

23/03/2026

Dis al hoe ek dit uitkry. ✨

❗BESKIKBAAR ❗'Ek Het Jou Geruil' - R3500Olie op Doek 75 × 50 🎨'Ek het jou geruil vir goeie vriende  en samesyn; baie tra...
17/10/2025

❗BESKIKBAAR ❗

'Ek Het Jou Geruil' - R3500

Olie op Doek 75 × 50 🎨

'Ek het jou geruil
vir goeie vriende
en samesyn;
baie trane
en ñ glasie wyn'

Liefde in Alles;
R. 🫶🏻

❗Beskikbaar❗'In Jou Oë' Olie op Doek 125 × 45 🎨R4500'Met Jupiter in jou oëhet ek myself verloor,maar toe weer gevindop d...
03/10/2025

❗Beskikbaar❗

'In Jou Oë'
Olie op Doek 125 × 45 🎨
R4500

'Met Jupiter in jou oë
het ek myself verloor,
maar toe weer gevind
op die rug van die wind...'

Liefde in Alles;
R. 🫶🏻

Wat woorde nie kan beskryf nie... ❤️Vir nou is al wat ek kan sê dankie - Dit is net die begin!!! 🪽Daar is nie ñ plan B n...
09/09/2025

Wat woorde nie kan beskryf nie... ❤️

Vir nou is al wat ek kan sê dankie - Dit is net die begin!!! 🪽

Daar is nie ñ plan B nie 🧭

Liefde in Alles;
R. 🫶🏻

04/09/2025

Digbundel Resensie 🖋️

Gebroke Psalms deur Rikus van der Vlies

'Rikus van der Vlies is ’n nuwe stem met nuwe idees en ’n ongelooflike ritme. Hy gebruik beelde uit die lewe wat mens verras en saamneem.
Gedigte, stories, gedagtes kom almal saam in ’n storm van mooi.' ~ Danie Du Toit

Liefde in Alles;
R. 🫶🏻

Address

12 Bruwer Street
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rikus van der Vlies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share