Maverix Musiek Bloemfontein

Maverix Musiek Bloemfontein For all your Live Artist, Stage, Sound and Lights Requirements, we are here to assist you with all y

20/10/2021
SO, DIE SHOWS KAN AANGAAN, DANKBAAR!Waarvoor wag jy, bespreek gesogde en bekende kunstenaars vandag nog teen sakpas Covi...
12/11/2020

SO, DIE SHOWS KAN AANGAAN, DANKBAAR!

Waarvoor wag jy, bespreek gesogde en bekende kunstenaars vandag nog teen sakpas Covid pryse deur vir Ferdi te skakel BY Maverix Musiek / Maverix Musiek - Garden Route / Maverix Musiek Bloemfontein om jou behoeftes te bepaal en vir jou die regte vermaak voor te stel vir enige soort funksie by [email protected] / 079 1455 701.

Jy is net 'n whatsapp ver, dis so maklik!

Laat ons ook gerus weet wie jy waar wil sien en ons span sorg dat dit gebeur.

"Ons is hier vir jou"

Super trots!!!! Baie geluk Vernon Barnard !!! Jy is 'n absolute yster en is ons trots om deel te wees van jou span.     ...
28/02/2019

Super trots!!!! Baie geluk Vernon Barnard !!! Jy is 'n absolute yster en is ons trots om deel te wees van jou span.

Ek sit hier en besef net nou eers die jaar is om en dis weer tyd om te groet.Wat 'n groot belewenis was 2018 nie, soveel...
05/12/2018

Ek sit hier en besef net nou eers die jaar is om en dis weer tyd om te groet.

Wat 'n groot belewenis was 2018 nie, soveel "ups en downs" maar bo alles oorskry die mooi die lelik.
' n Jaar van hard werk, 'n trappie hoër klim elke dag, vele sukses verhale bygevoeg, maar tog ook vele leerskole te gemoed gegaan.

Ons het geliefdes finaal totsiens gesê en vir ander weer welkom.

Ons het elke dag opgestaan met soveel dankbaarheid dat ons hier is, en kan wees......en kan doen waarvoor ons lief is.
Ons het soms uithou vermoë gekort in sekere omstandighede en tog het ons oorwin, want waar jy 'n pad stap saam God, kan niks verkeerd gaan nie.

Ek het waarlik geen nuwejaars voorneme nie, ek wil net leef, doen waarvoor ek lief is, en 'n verskil maak in elke persoon se lewe om my, as ek dit reg kry is ek baie dankbaar.

Baie dankie vir jou wat Maverix Musiek, Maverix Musiek - Garden Route, Maverix Musiek Bloemfontein, Artist Village en Underdog Records SA asook myself, my kunstenaars en my vennote so goed ondersteun het in 2018, sonder jou as ons klient, friend en familie kon ons nie elke dag ons wildste drme uitleef nie, jy is spesiaal in my oë......

Mag God oor jou leiding neem, mag hy dit wat donker voel in en om jou weer lig maak, mag jy in n spieel staan en besef jy is genoeg, mag jy wat wonder begin glo en mag jy wat wens al jou drome bewaarheid.

Ons kantore sluit 7 Desember en heropen weer op 7 Janaurie 2019, ek myself sal op diens wees vir enige navrae wat gestuur word, strand, see of plaas ek is altyd beskikbaar by 079 1455 701 / [email protected].

Mag jy en al jou geliefdes en vriende die Christus fees vier in liefde, mag julle waarlik God se teenwoordigheid aanvoel, en mag jy en jou gesin bewaar word waar ookal julle mag gaan die vakansie, pas mekaar op, pas jou kinders op, en wees alom net veilig.

Ek sien jou weer in 2019, 'n nuwe jaar en 'n nuwe Internationale baadjie wat ek aantrek, sien vreeslik uit daarna om jou in 2019 saam te neem op my reis.

Groete en baie liefde,
Ferdi J Steyn

Nuwe kunstenaars nou beskikbaar by Maverix Musiek skakel ons gerus vir die beste pryse.
30/11/2018

Nuwe kunstenaars nou beskikbaar by Maverix Musiek skakel ons gerus vir die beste pryse.

16/10/2018

Exclusive Management and Agent to Francois Bouwer.

Contact Caro today at [email protected] / 076 812 4459 to discuss your needs.

16/10/2018

Address

Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27768124459

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maverix Musiek Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share