Hartklop Kuns

Hartklop Kuns Om met verskeie soorte kunsmediums te werk, is nie net goed vir my gemoed nie, maar help ook om myself te op nuwe vlakke te leer ken.

Ek het met digitale kuns (AI) begin ekspirementeer.
04/03/2024

Ek het met digitale kuns (AI) begin ekspirementeer.

Onthou...
31/05/2023

Onthou...

Was weer tyd vir pottery :)
13/03/2023

Was weer tyd vir pottery :)

Saterdag kreatiwiteitđź’•
19/11/2022

Saterdag kreatiwiteitđź’•

05/07/2022
'n Bietjie waterverf word opgekikker deur line art.
09/06/2022

'n Bietjie waterverf word opgekikker deur line art.

Dit was so lekker om hierdie 70cm ronde bord te kon maak. My skoonpa is verlede jaar Novermber oorlede en hierdie bord g...
29/05/2022

Dit was so lekker om hierdie 70cm ronde bord te kon maak. My skoonpa is verlede jaar Novermber oorlede en hierdie bord gaan in die lapa op die plaas hang.

Wanneer loadshedding mens dwing om voor die laptop weg te kom...
30/04/2022

Wanneer loadshedding mens dwing om voor die laptop weg te kom...

My PhD is amper klaar dan sal ek weer meer kan begin skilder. Hierdie klip was sommer 'n voor-die-tv projek.
14/01/2022

My PhD is amper klaar dan sal ek weer meer kan begin skilder. Hierdie klip was sommer 'n voor-die-tv projek.

Address

Bloemfontein
9301

Telephone

0824429393

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartklop Kuns posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share