Dancesation

Dancesation Where Dancing becomes a Sensation Please take note that our exact time sheets are available @ www.dancesation.co.za

Paar goodies te koopWhatsapp 0724807766 vir navrae/reelingsCourier sal extra wees indien nodig.
17/07/2026

Paar goodies te koop
Whatsapp 0724807766 vir navrae/reelings

Courier sal extra wees indien nodig.

Die tyd het aangebreuk.15 Jaar = dream come true season of ultimate blessings from GodMaar nou moet ons eers aanbeweeg.D...
26/06/2026

Die tyd het aangebreuk.
15 Jaar = dream come true season of ultimate blessings from God

Maar nou moet ons eers aanbeweeg.

Dancesation die gebou is te koop
maar
Dancesation sal vir altyd voort leef in die bloed, sweet, trane, vreugde, vriendskappe en families wat hier ontstaan het.
'n Soete herindering vir elkeen wat deel was van hierdie pad, hierdie ondervinding, hierdie droom en hierdie passie.

Dankie vir elkeen wat deel van die Dancesation familie geword het
But most of all
DANKIE Abba Yahweh vir alles wat dit was, en ook vir alles wat nou voorlê

Wie weet, dalk sien ons almal mekaar weer eendag op n nuwe dansvloer.

Exclusive Modern Living with Endless Possibilities!

26/04/2026

18 years of Blessings
'n Onvergeetlike, Wonderbaarlike leeftyd wat woorde nie kan beskryf nie

17/03/2026
17/02/2026

'n Talent
'n Stokperdjie
'n Passie
'n Droom
'n Werklikheid en Realiteit

Dancesation het darm maar baie smiles op baie gesigte gesit oor die jare

15/02/2026
2026 skop afEn ons spring weg met n huppel in die stap en n jiggle in die g*tKom sluit aan by ons lekker klasse
08/01/2026

2026 skop af
En ons spring weg met n huppel in die stap en n jiggle in die g*t
Kom sluit aan by ons lekker klasse

2026 and still going strong - Whatsapp ons vandag nog by 072 480 7766 vir navrae :)
06/01/2026

2026 and still going strong - Whatsapp ons vandag nog by 072 480 7766 vir navrae :)

Address

35 Elias Motsoaledi Street, Langenhoven Park
Bloemfontein
9330

Opening Hours

Monday 15:30 - 19:30
Tuesday 15:30 - 19:30
Wednesday 15:30 - 19:30
Thursday 15:30 - 19:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dancesation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category