Directions

Manne n Spul vriende herenig vir `n jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes binne... slegs vier keer terug. Nou wor

`n Spul vriende herenig vir `n jagnaweek. Nou word die koring van die kaf geskei... die manne van die muise... die jagters van die prooi. "Ja manne, alles is snaaks tot iemand seerkry... dan is dit nie meer snaaks nie... dan is dit skreeusnaaks." Verlede jaar het julle gelag saam met die Ooms, vanjaar kan julle naels byt saam met die Manne. Beter waarde vir jou geld as `n tros piesangs... gewaarborg

13/04/2026

Molly en Wors – Die verhoogstuk�Met Willie Esterhuizen en Lizz MeiringNa jare se smeek en pleit van die kykerspubliek is die immergewilde Molly en Wors terug! Diè keer op die verhoog!�Gehore kan uitsien na vlymskerp humor, soos net Willie dit kan doen. En die tema: Die Geheim van ‘n gelukkige huwelik – is ‘n geheim.�Kom knik kop met herkenning van hoe dit in meeste huwelike gaan. Soos altyd in Willie Esterhuizen se werk, is dit humor met hart. Heerlik snaaks, voelgoed, maar ook verrassend en warmhartig. Saam met Lizz Meiring as Molly, vorm hulle ‘n gedugte span en die vonke spat.Ouer begeleiding vir kinders onder 14 – enkele kru taal( soos die wat grootmense om ‘n braaivleisvuur praat)Veilige parkering!Kontantkroeg en Kos beskikbaar!Vertonings tydperk: 60 Minute en geen pouse nie�Taal: Afrikaans�Datum: Saterdag, 16 Mei 2026�Tyd: 18h30 vir 19h00�Venue: Summerwood Country Estate & Guesthouse�Adres: 8 Mimosa Park, Mimosa Park Small Holdings, Bloemfontein�Kaartjie: Volwassenes – Pensioenarisse: (60 en ouer) en kinders onder 14

Address

Plot 8, Mimosa Park
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Manne posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share