08/06/2026
Maak plek vir Droomsindroom 🎶✨
Met hul unieke klank, vars energie en musiek wat jou van die eerste noot af intrek, bring Droomsindroom iets besonders na die Main Stage. Die perfekte manier om jou feesmiddag deur te bring.