04/07/2024
Ons open môre!! Het jy al jou kaartjie gekoop?
Dewald Is Nie Oukei Nie
Te sien by vanjaar se Vrystaat Kunstefees
Teks & Regie deur C.W. Laten
Scholtz Saal
05 Julie 2024 19:00
06 Julie 2024 15:00
R80 vooraf by Webtickets / R100 by die deur
https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1545564313
Foto deur Christil Casey Photography