04/09/2026
Baie dankie aan Universitas Primêre Skool vir die geleentheid en voorreg om dansopleiding aan die Graad 7-leerders te bied. 💃🕺
Dit was ’n voorreg om saam met so ’n entoesiastiese en energieke groep te werk. Ons het elke oomblik geniet! ✨