GeelKlip - Middelwater Plaas

GeelKlip - Middelwater Plaas Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from GeelKlip - Middelwater Plaas, Performance & Event Venue, Middelwater Farm, R30, Bloemfontein.
(2)

Vuur & Vlam Tickets: https://www.quicket.co.za/events/374683-vuur-vlam-plaas-kuier/

Luxury farm hotel, wedding and event venue, and restaurant nestled in the countryside of the Free State. A PLACE…
Where families can spend time together

Where kids can play

Where kids can get dirty

Where you can relax, enjoy live entertainment and good food

Where you can go for a walk, run or cycle

Where you

can experience farm life

Where you can experience nature

Where you can experience breathtakingly beautiful sunsets

And where you can simply BE Happy, BE Entertained and BE Human.

🥩 Van ‘n sappige steak tot daardie warm chicken curry...By Vuur & Vlam maak ons nie net kos nie, ons skep oomblikke  jou...
19/06/2026

🥩 Van ‘n sappige steak tot daardie warm chicken curry...

By Vuur & Vlam maak ons nie net kos nie, ons skep oomblikke jou weer en weer laat terugkom.

Kom loer gerus na ons splinternuwe spyskaart by Middelwater Plaas🔥

19/06/2026

🔥 Daar is iets besonders aan ’n winterkuier op die plaas… 🔥

Die vuur knetter…

Die musiek speel…

Vriende word familie…

En vir ’n paar uur vergeet jy van die gejaag van die lewe.

Op 18 Julie kom ons bymekaar by Middelwater Plaas vir ’n dag vol musiek, stories, lag en herinneringe wat lank gaan bly.

Wie bring jy saam na die Vuur en Vlam Plaaskuier?

Wil jy rugby kyk soos dit hoort? 🏉🔥By Middelwater Plaas is ons nie net mal oor die Bokke nie, ons is mal oor groot skerm...
18/06/2026

Wil jy rugby kyk soos dit hoort? 🏉🔥

By Middelwater Plaas is ons nie net mal oor die Bokke nie, ons is mal oor groot skerms, lekker kos en nog beter gees!

Bring die hele familie, trek jou groen-en-goud aan en kom kuier saam by Vuur & Vlam op 19 & 20 Junie.

17/06/2026

As ons een ding weet, is dit dat goeie kos mense bymekaar bring.

Hierdie Vadersdag nooi Ryk Kleinhans jou om saam met jou familie by Middelwater Plaas te kom kuier vir ‘n behoorlike feesmaal.

Bederf jou pa, oupa en sommer die hele gesin by Middelwater Plaas🔥

Besprekings: 082 262 3463

16/06/2026
Bring jou pa, jou man en selfs die oupas na Middelwater Plaas vir ’n feesmaal wat lip-lek-lekker gaan wees!Kom geniet Va...
16/06/2026

Bring jou pa, jou man en selfs die oupas na Middelwater Plaas vir ’n feesmaal wat lip-lek-lekker gaan wees!

Kom geniet Vadersdag saam met ons vir slegs R350 per persoon

Besprekings: +27 (82) 262-3463

Ons en Ryk Kleinhans sien jou daar! 🔥

12/06/2026

Beter as jou skoonma se Sondagete 😉

Kom geniet ons eerste feesmaal hierdie Sondag, 14 Junie by Middelwater Plaas se eie Vuur & Vlam. Vanaf 11h30 tot 15h00 kan jy terugsit en saam met familie ontspan.

Waarsku jou skoonma… sy het hierdie keer sterk kompetisie.

Vir net R300 per persoon kan jy self kom besluit wie die beste Sondagete maak 🔥

11/06/2026

Wat is jou planne vir Saterdag, 18 Julie? 🎶🏉

As jy d**k aan rugby op die groot skerms, saamsing met van jou gunsteling kunstenaars en ‘n lekker plaassokkie, dan moet jy beslis saam met Ryk Kleinhans en vriende kom kuier!

By Middelwater Plaas wag daar iets vir die hele familie. Bring jou vriende, geniet die musiek, die atmosfeer en ‘n dag vol lekker kuier van 12:30 tot laat.

🎟️ Kaartjies: R380 p/p
https://www.quicket.co.za/events/374683-vuur-vlam-plaas-kuier/
👨‍👩‍👧 Kinders gratis
🚌 Shuttles elke uur beskikbaar

10/06/2026

Was jy deel van die Miniature auction by Middelwater Plaas? 🐴

Indien nie, hier is wat jy uitgemis het:
Groot harte in klein perdjies, heerlike pannekoek, opwinding onder die gaste en ‘n kuier wat sommer bietjie langer aangehou het.

Hou ons blad dop vir nog opwindende geleenthede hier by Middelwater Plaas ✨

Address

Middelwater Farm, R30
Bloemfontein
9301

Telephone

+27822623463

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GeelKlip - Middelwater Plaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to GeelKlip - Middelwater Plaas:

Share