12/06/2026
Beter as jou skoonma se Sondagete 😉
Kom geniet ons eerste feesmaal hierdie Sondag, 14 Junie by Middelwater Plaas se eie Vuur & Vlam. Vanaf 11h30 tot 15h00 kan jy terugsit en saam met familie ontspan.
Waarsku jou skoonma… sy het hierdie keer sterk kompetisie.
Vir net R300 per persoon kan jy self kom besluit wie die beste Sondagete maak 🔥