04/04/2026
💥NUWE 2DE KWARTAAL BEGINNER INNAMES VIR 2026💥
💫OM TE DANS IS OM TE LEWE💫
🔔FORMELE SOSIALE PARE-DANSE SOOS TANGO, CHA CHA & SWING🔔
🔔INFORMELE ERFENISDANSE SOOS BOEREWALS,
SA TWO STEP, SETEES & SOKKIE(grootste Sokkie sillabus in die wêreld)🔔
🔔ALS DEEL VAN ONS SOSIALE PARE-DANS SILLABUS!🔔
📢BESTE FOOIE
🫰R700 p Persoon p Kwartaal
‼️Vir Mense Wie Werklik Goed, Mooi & Lekker
Wil Kan Sosiaal Dans Enige Plek, Enige Tyd, Enige Dans!
&
Vir Jou Wie Nie ‘n Vervelige Lewe Wil Hê Nie
Dit Stoot Ook Sommer IK Op!‼️
🥳KOM SLUIT NOU AAN BY ONS VOORAANSTANDE DANSKLUB WAT REGTIG RESULTATE LEWER!🥳
👉Nuwe Beginner Dansklastye:
👉• Dinsdae 20:00 – 21:00 of
👉• Woensdae 17:00 – 18:00
👉ONS DANSVLAKKE WERK DIESELFDE AS KARATE GORDEL VLAKKE
❣️Ons het al 12 dansers wie werk gekry het by dansateljees in die VSA met ons internasionale diplomas.❣️
📲WhatsApp Boodskap na 0736300442, AGTSTESTR 5, BFN