Die Bloemfonteinse Gemeenskapsteater

Die Bloemfonteinse Gemeenskapsteater Ons is geen organisasie nie... ook nie ‘n klub nie... ons is maar net individue met ‘n brandende passie vir die uitvoerende kunste en teater.

02/06/2026

Inskrywings kan nou gedoen word vir die ATKV en Pasteur-ooghospitaal se oogkunskompetisie.

🎭 𝐁𝐥𝐨𝐞𝐦𝐟𝐨𝐧𝐭𝐞𝐢𝐧, 𝐦𝐚𝐚𝐤 𝐠𝐞𝐫𝐞𝐞𝐝 𝐯𝐢𝐫 ’𝐧 𝐛𝐞𝐬𝐨𝐧𝐝𝐞𝐫𝐞 𝐚𝐚𝐧𝐝 𝐯𝐚𝐧 𝐦𝐮𝐬𝐢𝐞𝐤 𝐞𝐧 𝐬𝐚𝐚𝐦𝐤𝐮𝐢𝐞𝐫! ✨Jannie & Vriende bring talentvolle kunstenaa...
01/06/2026

🎭 𝐁𝐥𝐨𝐞𝐦𝐟𝐨𝐧𝐭𝐞𝐢𝐧, 𝐦𝐚𝐚𝐤 𝐠𝐞𝐫𝐞𝐞𝐝 𝐯𝐢𝐫 ’𝐧 𝐛𝐞𝐬𝐨𝐧𝐝𝐞𝐫𝐞 𝐚𝐚𝐧𝐝 𝐯𝐚𝐧 𝐦𝐮𝐬𝐢𝐞𝐤 𝐞𝐧 𝐬𝐚𝐚𝐦𝐤𝐮𝐢𝐞𝐫! ✨

Jannie & Vriende bring talentvolle kunstenaars bymekaar vir ’n warm, hartlike Gigs for Good vertoning ten bate van die NCPD. 💙

📅 3 Junie 2026
🕕 18:00
📍 Pellissier Gemeente

🎟️ Kaartjies beskikbaar by:
https://tickets.tixsa.co.za/event/jannie-en-vriende-bfn

31/05/2026

Remember to get your tickets!! Onthou om vandag jou kaartjies te kry!!

Ons is geen organisasie nie... ook nie ‘n klub nie... ons is maar net individue met ‘n brandende passie vir die uitvoerende kunste en teater.

🎨 Dit is weer tyd vir die jaarlikse Pasteur Ooghospitaal Kunskompetisie. Daar is kontantpryse op die spel, so kry uit jo...
14/04/2026

🎨 Dit is weer tyd vir die jaarlikse Pasteur Ooghospitaal Kunskompetisie.

Daar is kontantpryse op die spel, so kry uit jou kwaste en wys ons jou drome 🌈

27/03/2026

Address

Bloemfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Bloemfonteinse Gemeenskapsteater posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Die Bloemfonteinse Gemeenskapsteater:

Share