13/06/2026
Het jy enige klein modeltreine wat lΓͺ en stof optel? Ons klub is besig om die miniatuurspoorweg-afdeling van die stokperdjie weer aan die gang te kry! π
Benewens ons stoomlokomotiewe (live steam) en "groot" dieseltreine, wil ons ook die tafelmodeltreine, soos HO-skaal (en moontlik ander skale), weer by die klub vestig.
Indien jy belangstel in modeltreine, of graag wil help om die HO-spoorweg weer aan die gang te kry, kom besoek ons gerus mΓ΄remiddag van 13:00 af by die klub. Ons verwelkom nuwe en ou entoesiaste!
--------------------
Do you have any small model trains gathering dust at home?
Our club is in the process of rekindling the miniature railway side of the hobby! π
In addition to our live steam and ride-on diesel trains, we are also looking to revive tabletop model railways, including HO scale (and possibly other scales), at the club.
If you are interested in model trains, or would like to help us get the HO railway running again, please come and visit the club tomorrow from 13:00. We welcome both new and experienced enthusiasts!