18/08/2026
π **BLOEM SOKKIE KLASSE β SEPTEMBER!** πΊ
Wil jy leer sokkie, jou basiese bewegings verbeter, of uiteindelik daai **Two-Step** baasraak? Kom kuier saam met ons elke Maandag by **Bains Game Lodge**!
π΅ **Beginners Sokkie**
18h00 β 19h00
R550 per paartjie per maand
π’ **Social & Two-Step**
19h00 β 20h00
R150 per persoon per klas
π **BONUS:** 50% afslag op pizzas by **Chillax Restaurant & Bar**.
Kom leer in βn lekker, ontspanne atmosfeer β geen ondervinding nodig nie!
π² **Bespreek nou:** Philip β 083 298 6998