19/03/2026
Afrikaans post about a play:
Moses...Geroep! is die storie wat ons so goed ken en wat aan ons hartstringe trek. Moenie die gemeenskaps teater produksie, met 'n vars uitkyk op die karakters, van die Bybel storie misloop nie.
C.W. Laten (The Rabbit se drama onderwyser) is mede skrywer van die teks asook een van die hoofrolle, Ramses. Jené Heymans (The Rabbit bestuurder en onderwyser) vertolk die rol van Farao se Goëlaar.