Stef Norval Art

Stef Norval Art Oil Paintings, Water paintings

Hunters Moon. My liefde vir die natuur, fotografie en kuns gaan hand aan hand en daarom deel ek die foto met julle.. Ek ...
20/10/2024

Hunters Moon. My liefde vir die natuur, fotografie en kuns gaan hand aan hand en daarom deel ek die foto met julle.. Ek was bevoorreg om die week in die Kalahari te kon wees en vroegoggend die Hunters Moon te kon kliek.

Hunters Moon( ook genoem Blood Moon weens sy kleur en ook tyd wat jagter aktief raak ) vind altyd in Oktobermaand plaas. Die naam kom van die jare 1700 voor en was n aanduiding vir die jagters in die noordelike halfrond om kos vir die winter te begin versamel. Diere was dan op hulle vetste en die koue wat begin die regte tyd om kos te begin preserveer.

Klipkoppie - Kruger WildtuinOlie op canvas61 cm x 92 cmStyl - ModernAanwending - PaletmesVERKOOP  September 2024Ek doen ...
13/09/2024

Klipkoppie - Kruger Wildtuin

Olie op canvas
61 cm x 92 cm
Styl - Modern
Aanwending - Paletmes
VERKOOP September 2024

Ek doen verskillende style afhangende van hoe ek voel op daardie oomblik voel. Van ietwat impresionisties, ekspresionisties tot modern. Soms bietjie meer realisties as ek bv n spesifieke boom doen. .Ek is self nie altyd seker presies by watter styl n skildery inpas nie maar dit is hoe ek dit sien. Geniet dit net

12/09/2024

Goeie more almal. n Ruk gelede het ek besluit om nie fotos van my skilderye op te sit aangesien ek aan n uitstalling werk. Dit was nie n wyse besluit nie aangesien ek bietjie stadig werk en skielik drie skilderye verkoop wat my getal ietwat terugsit.

Daarom het ek besluit om ten spyte van my voornemende uitstalling meer aktief op FB te wees.

Ek hoop julle gaan die blad vorentoe saam met my geniet .Ek gaan nie net skilderye plaas nie maar ook meer korespondeer met julle.

Baie dankie vir die wat my volg en ook al ondersteun het met n aankoop .En ook dankie vir positiewe bydrae wat my verryk in dit wat ek doen

Na heerlike reen in Mokala N P het die miskruiers my laat terug verlang na my kinderdae. Ek d**k die meeste van ons het ...
04/01/2024

Na heerlike reen in Mokala N P het die miskruiers my laat terug verlang na my kinderdae. Ek d**k die meeste van ons het dit as kinder gesien on kon ure kyk hoe hulle hierdie balletjies rondrol. Wat n voorreg om dit nog steeds te kan beleef. Geseende 2024 vir almal

Saam met skilder is fotografie van die natuur een van my groot liefdes. Met my 15 de besoek aan die Kruger Wildtuin het ...
01/07/2023

Saam met skilder is fotografie van die natuur een van my groot liefdes. Met my 15 de besoek aan die Kruger Wildtuin het ek uiteindelik daarin geslaag om so n foto van n Troupant vas te vang.

Terwyl ek nie fotos plaas van my skilderye met n uitstalling in vooruitsig hoop ek julle kan intussen van my natuurfotos saam met my geniet. Lekker naweek aan almal.

Ook weereens baie dankie aan almal se likes en positiewe komentaar op my vorige plasing van die " Ou Huisie"

Goeie MoreEk het begin werk aan n uitstallig en plaas dus nie meer fotos van my skilderye op hierdie blad nie. Ek brand ...
26/04/2023

Goeie More

Ek het begin werk aan n uitstallig en plaas dus nie meer fotos van my skilderye op hierdie blad nie. Ek brand om dit te wys maar dit sal op uitstalling te siene wees..Het nog nie plek en datum nie want ek fokus tans op op skilder .
Hierdie skildery was my laaste waterverf en is verkoop.
Die huisie het ek raakgeloop op die pad langs rivier op naby Stilbaai.

Lekker om sulke tipe terugvoering te kry van 'n skildery.
22/12/2022

Lekker om sulke tipe terugvoering te kry van 'n skildery.

Goeie more. Na n maand in die Wildtuin is dit lekker om weer n kwas vas te hou. Dit gaan maar nog met stampe en stote om...
30/06/2022

Goeie more. Na n maand in die Wildtuin is dit lekker om weer n kwas vas te hou. Dit gaan maar nog met stampe en stote om waterverf se "eie wil "versigtig mak te maak maar ek voel dat ek met elke skildery ietsie verbeter. Mooi dag vir almal en dankie vir elkeen se mental ondersteuning.

Golden Gate met Drakensberg in die agtergrond. Waterverf
27/05/2022

Golden Gate met Drakensberg in die agtergrond. Waterverf

Goeie more. Ek wil vir elkeen wat my ondersteun en motiveer opreg bedank. Sonder julle is dit moeilik om positief te vor...
26/05/2022

Goeie more. Ek wil vir elkeen wat my ondersteun en motiveer opreg bedank. Sonder julle is dit moeilik om positief te vorder. Enige mens hou van erkenning veral as jy jouself blootstel met kunswerk.
Met Akriel en Olie voel ek nou al baie gemaklik met myself maar waterverf is n moeilike uitdaging. Daarom sit ek baie tyd in waterverf in en d**k ek begin ek die vrugte pluk daarvan. Ek plaas ook net sommige van my werke wat ek d**k is redelik. Die res is oefen en oefen

Skilder is vir my n manier om my liefde vir die natuur en dinge daar buite nog beter te ervaar. Elke werk wat ek doen is vir my n persoonlike verbintenis en ervaring en nie net die skep van n prentjie nie.

Daarom is elkeen se komentaar en likes en loves spesiaal. Ek waardeer dit baie

Mooi dag

Weskus. Waterverf.
19/05/2022

Weskus. Waterverf.

Stilbaai omgewing. Verlate huisie op horison... Waterverf
19/05/2022

Stilbaai omgewing. Verlate huisie op horison... Waterverf

Address

Langenhovenpark
Bloemfontein
9330

Telephone

+27716810865

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stef Norval Art posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Stef Norval Art:

Share

Category