Mulu Produksies

Mulu Produksies Ons vier uiteenlopende hoofkarakters het in hul eerste jaar hegte vriendskapsbande gesmee. Hulle is oppad na die koshuis se eerstejaarsdinee.

Die aand verloop egter glad nie soos hulle verwag nie. Is hulle band sterk genoeg om hierdie aand te oorleef?

Deidrè. Vrystaat Kunstefees 11 Jul @ 20h0013 Jul @ 20h30
27/06/2023

Deidrè.
Vrystaat Kunstefees
11 Jul @ 20h00
13 Jul @ 20h30

Wat vang Erik Walter Curlewis en Jené Heymans aan?Kom kyk Tom en Tracey in Tandeland by die Vrystaat Kunstefees om deel ...
27/06/2023

Wat vang Erik Walter Curlewis en Jené Heymans aan?

Kom kyk Tom en Tracey in Tandeland by die Vrystaat Kunstefees om deel te wees van die avontuur!

11 Jul @ 10h00
12 Jul @ 13h00
14 Jul @ 12h00
15 Jul @ 15h00

Kaartjies beskikbaar by https://vrystaatkunstefees.co.za/tom-en-tracey-in-tandeland/ @ R80

Jy wil dit nie mis nie!


Address

205 Nelson Mandela Drive
Bloemfontein
9300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mulu Produksies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share