Skeppend Saam

Skeppend Saam Volg ons vir inligting, uitdagings, aankope & opbouende pret
°°°○○○°°°♡°°°○○○°°°

Mag vandag vrolik begin en vrolik eindigSkeppend Saam
01/09/2026

Mag vandag vrolik begin en vrolik eindig
Skeppend Saam

Wat is beter as om koffie of tee te praat op ń Maandag.  Koffiestasie~Teestasieas jy ń liefhebber van die drinkgoed is g...
31/08/2026

Wat is beter as om koffie of tee te praat op ń Maandag. Koffiestasie~Teestasie
as jy ń liefhebber van die drinkgoed is geniet die voorbeelde en as jy nog nie so plek het nie kan jy dalk vir jou ene maak.
Skeppend Saam

Noudat ons seisoen draai en ons uitsien na lente & somer & aande van buite sit, wat beter om dit te deel met ń 'wind~deu...
27/08/2026

Noudat ons seisoen draai en ons uitsien na lente & somer & aande van buite sit, wat beter om dit te deel met ń 'wind~deuntjie~ritseling' in jou gunsteling plek onder die sterre.
Wat van jy maak sommer jou eie ene.
Skeppend Saam

🐰🍄🐇🍄Skeppend Saam
25/08/2026

🐰🍄🐇🍄
Skeppend Saam

JJ inligtingHierdie help as jy meer te wete wil kom oor Junk Journaling📒Skeppend Saam
25/08/2026

JJ inligting
Hierdie help as jy meer te wete wil kom oor Junk Journaling📒
Skeppend Saam

JJ pret🦋💛Skeppend Saam 💚🐦
24/08/2026

JJ pret🦋💛
Skeppend Saam 💚🐦

Goeie raad vir oordink van wat in jou gedagtegang aangaan.Jesus is die antwoord.Skeppend Saam
24/08/2026

Goeie raad vir oordink van wat in jou gedagtegang aangaan.
Jesus is die antwoord.
Skeppend Saam

Inligting oor verskillende temas en tipe junk journaling.  Ons kan ń hele journaal volgens een tema maak en so jou eie s...
22/08/2026

Inligting oor verskillende temas en tipe junk journaling. Ons kan ń hele journaal volgens een tema maak en so jou eie stempel afdruk deur jou storie te vertel ~~~ of die verskillende temas kan gemeng word. Partykeer het ons ń voorkeur in ń tipe / tema en daar is niks daarmee verkeerd nie.
Vir ons gaan vintage & nostalgie hand aan hand.
Skeppend Saam

Uiteindelik SS se week uitdaging van laas week😁Skeppend Saam
21/08/2026

Uiteindelik SS se week uitdaging van laas week😁
Skeppend Saam

Die week se uitdaging🐰🍄Lewe uit dankbaarheid is hoe ons dit by Skeppend Saam wil doen🍄🐰
19/08/2026

Die week se uitdaging
🐰🍄
Lewe uit dankbaarheid is hoe ons dit by Skeppend Saam
wil doen🍄🐰

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skeppend Saam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Skeppend Saam:

Shortcuts

Share