10/06/2026
π Drumsticks Special
π€ π Kom gruip jou twee boudjies by Die Country Klub! ππ€
2 Lekker sappige drumsticks met chips vir slegs R45!
Perfek vir βn vinnige happie, βn koue drankie en goeie geselskap.
β οΈ Terwyl voorraad hou!
π Die Country Klub, Bainsvlei
βGoeie kos hoef nie duur te wees nie β net lekker!β ππ
βΈ»
π Eisbein Special
π₯π Eisbein Lovers, hierdie een is vir julle! ππ₯
βn Sappige, sagte Eisbein met chips en uieringe vir slegs R120!
Bring jou eetlus en kom geniet βn bord vol smaak by Die Country Klub.
β οΈ While stocks last!
π Die Country Klub, Bainsvlei
βGroot porsies, groot smaak en groot herinneringe β dis die Country Klub manier!β π€ π»π₯
πππ» #πππ» #πππ»π·πΈ