Full Bloom Linedancing

Full Bloom Linedancing Full Bloom bied lyndanse aan vir alle ouderdomme. Wat is nou lekkerder as om te dans en fiks te word en dalk sommer bietjie gewig verloor. Sluit nou aan!!!

En so begin ons nuwe dans jaar. So trots op Riana Le Roux en Kyla Smith wat albei goud gekry het in hul afdelings. Mag d...
16/03/2026

En so begin ons nuwe dans jaar. So trots op Riana Le Roux en Kyla Smith wat albei goud gekry het in hul afdelings. Mag die jaar net nog beter en beter word. 💃💃💃🥇🥇🥇

Ons verkoop weer pannekoek 4 Julie 2024. Aflewerings gratis en voor 11h00.
19/06/2024

Ons verkoop weer pannekoek 4 Julie 2024. Aflewerings gratis en voor 11h00.

1ste kompetisie vir die jaar gedoen. Baie geluk aan al die Full Bloom dansers wat so puik presteer het en dankie Natasha...
17/03/2024

1ste kompetisie vir die jaar gedoen. Baie geluk aan al die Full Bloom dansers wat so puik presteer het en dankie Natasha vir die ondersteuning.
Dit was baie lekker en nou werk ons vir die volgende 1.

02/01/2024

Lyndansklasse vir 2024 begin weer 9 Januarie 2024 om 17h15 te Sonskyn Diensentrum.
Vir verdere inligting kontak Susan by 0824993693

Interprovicial kompetisie done and dusted.  Baie geluk aan elke Full Bloom danser. Dankie Madelein en Chris vir julle ga...
16/07/2023

Interprovicial kompetisie done and dusted.
Baie geluk aan elke Full Bloom danser.
Dankie Madelein en Chris vir julle gasvryheid en hulp en ondersteuning.

Full Bloom at the SA Open
09/10/2022

Full Bloom at the SA Open

Wat n geseënde SA Open sover. 2 goud en n 4de plek. Ek is so trots op die dansers. Julle het hard geoefen. Sterkte vir m...
08/10/2022

Wat n geseënde SA Open sover. 2 goud en n 4de plek. Ek is so trots op die dansers. Julle het hard geoefen. Sterkte vir more se danse.

06/10/2022

Baie sterkte aan al die Full Bloom dansers wat die naweek aan die SA Open deelneem. Ek is super trots op elkeen van julle. Geniet die naweek en elke step op die dansvloer. Julle het hard gewerk hiervoor.

En so is nog n kompetisie in die sakkie. Baie geluk aan al Full Bloom se dansers wat die naweek aan die Inter Provinsial...
18/07/2022

En so is nog n kompetisie in die sakkie. Baie geluk aan al Full Bloom se dansers wat die naweek aan die Inter Provinsiale kompetisie deelgeneem het. Julle was amazing en ek het die naweek saam met julle baie geniet. Nou is dit Welkom wat oor is en ek sien uit na elke oefening wat voorlê.

15/07/2022

Aan al die Full Bloom dansers. Geniet die KZN provincials.

26/06/2022

Full Bloom Lyndansklub verkoop op Vrydag 1 Julie 2022 pannekoek. Hierdie fondse gaan om dansers te help met kostes vir Provinsiale Kampioenskappe op 15 en 16 Julie in KZN.
Pannekoek met suiker R6
Sonder suiker R5.
Ons sal ook van 9 uur die oggend begin met aflewering.
Vir bestellings kan u Susan kontak by 0824993693 of Machteld 0837982873.
🥞🥞🥞🥞

Address

Sonskyndienssentrum
Bethlehem
9700

Telephone

+27824993693

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Full Bloom Linedancing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Full Bloom Linedancing:

Share