Golden Gate Kwilters Gilde

Golden Gate Kwilters Gilde Ons groep is in Mei 2009 amptelik gestig.

Ons verrigtinge vind altyd plaas in Bethlehem, in die hartjie van die Oos-Vrystaat, met sy pragtige natuurskoon en berugte koue winters.

◦ Golden Gate Kwiltersgilde Retreat naweekDie dames van Golden Gate Kwiltersgilde het n heerlike retreat naweek bygewoon...
10/10/2025

◦ Golden Gate Kwiltersgilde Retreat naweek
Die dames van Golden Gate Kwiltersgilde het n heerlike retreat naweek bygewoon van 3-5 Oktober. Die gesellige byeenkoms het plaasgevind by Ararat Safaris buit Clarens. Ongeveer 20 naweek gaste en 10 Saterdag besoekers het heerlik saam gewerk aan hulle kwilt projekte, die klas en demonstrasie. Daar is heerlik gekuier, gelag en almal het n “kwilt fees” gehad. Die geriewe en kos was uit die boonste rakke. Ladies from KZQG also joined us for this wonderful weekeend. Thank you to all the sponsers of lucky draws (more than 40
Lucky winners). We are looking forward to our retreat in 2026.

Golden Gate Kwilters Gilde het n heerlike UFO  dag aangebied op Saterdag 13 September. Die dames het heerlik rugby gekyk...
15/09/2025

Golden Gate Kwilters Gilde het n heerlike UFO dag aangebied op Saterdag 13 September. Die dames het heerlik rugby gekyk; saam gewerk en natuurlik baie pret gehad. Die dag is in samewerking met Bernina Bethlehem aangebied. Die volende belangrike datum is die Retreat naweek 3-5 Oktober

The SAQG Travelling Exhibition was on display at the Golden Gate Quilters Guild meeting on 15 August in Bethlehem. Membe...
18/08/2025

The SAQG Travelling Exhibition was on display at the Golden Gate Quilters Guild meeting on 15 August in Bethlehem. Members as well as visitors were spoiled by the exhibition and the ladies had the oppertunity to admire the work of quilters from all over the country.
Die tema van die vergadering was Seisoene en die dames het heerlik saamgekuier. Daar was verskeie demonstrasies en die dames het met ywer deelgeneem aan die show and tell. Lede wat voltooide UFO’s kom wys kry die geleentheid om aan gelukkige trekkings deel te neem. Die volgende vergadering en jaar afsluiting vind plaas 14 November. Kom kuier gerus dan saam om te sien watter projekte word beplan vir 2026. Kontak Rentia Wolmarans by (082) 571-5212 vir enigmatic navrae.

Kom kuier saam met die dames van Golden Gate Kwiltersgilde - Vrydag  15 Augustus. N Propvol program word beplan vir die ...
04/08/2025

Kom kuier saam met die dames van Golden Gate Kwiltersgilde - Vrydag 15 Augustus. N Propvol program word beplan vir die dag. Bring n vriendin en kom loer in 💛💛💛💛

Golden Gate Kwiltersgilde het op Saterdag 15 Maart n heerlike saamkuier dag gehad op Harrismith. Nasionale Kwiltdag is g...
16/03/2025

Golden Gate Kwiltersgilde het op Saterdag 15 Maart n heerlike saamkuier dag gehad op Harrismith. Nasionale Kwiltdag is gevier en die dames het heerlik saam gewerk en gekuier by die Eeram Boerevereniging saal. Dankie aan al die kwilters en nie- kwilters wat saamgekuier het.

Golden Gate Kwiltersgilde het op Vrydag 7 Maart deelgeneem aan die Wêreld Biddag vir Vrou by NG Kerk Panorama.  Die prog...
11/03/2025

Golden Gate Kwiltersgilde het op Vrydag 7 Maart deelgeneem aan die Wêreld Biddag vir Vrou by NG Kerk Panorama. Die program vir 2025 se Wêreldbiddag is saamgestel deur die Christen Vroue van die Cook Eilande. Die inwoners van hierdie Eilande is bekend vir hulle ryk kultuurlewe en die vrouens is bekend vir hulle blomme rangskikkings en kwiltwerk. Baie geluk aan Suna van der Merwe en haar span vir hierdie inisiatief

Therese Coetzee ‘s quilt “voices in cloth” is part of the Scottish Quilt Expo, in Glasgow Scotland. Well done Therese - ...
05/03/2025

Therese Coetzee ‘s quilt “voices in cloth” is part of the Scottish Quilt Expo, in Glasgow Scotland. Well done Therese - Golden Gate Kwiltersgilde is trots op jou.

Show & Tell met ons vergadering 14 Februarie. As jy volgende keer (Mei maand) wil saam kuier kontak Rentia Wolmarans (vo...
16/02/2025

Show & Tell met ons vergadering 14 Februarie. As jy volgende keer (Mei maand) wil saam kuier kontak Rentia Wolmarans (voorsitter) (082) 571-5212.

Golden Gate Kwiltersgilde hou hulleEerste vergadering op 14 Februarie in Bethlehem. Vrolik in rooi om Valentynsdag te vi...
16/02/2025

Golden Gate Kwiltersgilde hou hulle
Eerste vergadering op 14 Februarie in Bethlehem. Vrolik in rooi om Valentynsdag te vier. Lede en n groot getal besoekers ontvang demonstrasies en geniet die show en tell. Nuwe lede sluit aan. Die uitstaller is Quilttalk met hulle groot verskeidenheid materiaal. Na afloop van die vergadering word daar saam gewerk en n klompie brawe dames werk tot son - op Saterdag oggend.

Quiltalk besoek die Golden Gate Kwiltersgilde tydens die vergadering van 14 Februarie 2025.  Kom loer gerus in
05/02/2025

Quiltalk besoek die Golden Gate Kwiltersgilde tydens die vergadering van 14 Februarie 2025. Kom loer gerus in

Kom kuier saam op 14 Februarie.
30/01/2025

Kom kuier saam op 14 Februarie.

21/08/2023

Address

36A Roux Street
Bethlehem
9701

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Golden Gate Kwilters Gilde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category