OppiStage

OppiStage Drama-Ateljee🎭
Moderne kreatiewe ruimte vir leerders van alle ouderdomme!

29/09/2025
Baie geluk Lizzy Harris Gr 8 Hoërskool Witteberg wat op28 September in Benoni aan die Provinsiale rondte van Allegretto ...
28/09/2025

Baie geluk Lizzy Harris Gr 8 Hoërskool Witteberg wat op
28 September in Benoni aan die Provinsiale rondte van Allegretto Kunswedstryd deelgeneem het. Lizzy dring deur na die Nasionale rondte wat op 25 Oktober in Pretoria plaasvind.
Trots op jou Lizzy! 🥇🤩💪

Baie geluk met jou verjaarsdag Mienke Meijer 🎈
26/09/2025

Baie geluk met jou verjaarsdag Mienke Meijer 🎈

Baie geluk Gabriëlla Pelser Gr 6 van Truida Kestell wat op Woensdag 24 September aan die Allegretto Eisteddfod Inter Pro...
25/09/2025

Baie geluk Gabriëlla Pelser Gr 6 van Truida Kestell wat op Woensdag 24 September aan die Allegretto Eisteddfod Inter Provincial Level in Pretoria gaan deelneem het. Gabriëlla behaal 90% A++ en dring deur na die Nasionale Vlak wat op 31 Oktober in Krugersdorp plaasvind. Baie geluk! 🤩💪🥇

Veels geluk met jou verjaarsdag Mieke Rousseau! 🎈
20/09/2025

Veels geluk met jou verjaarsdag Mieke Rousseau! 🎈

Ons sê baie geluk aan Lizzy Harris van Hoërskool Witteberg Gr. 8 en Gabriëlle Pelser van Truida Kestell Gr. 6 wat deurge...
16/09/2025

Ons sê baie geluk aan Lizzy Harris van Hoërskool Witteberg Gr. 8 en Gabriëlle Pelser van Truida Kestell Gr. 6 wat deurgedring het na die volgende rondte van Allegretto IPE Gala Level wat op 24 en 28 September in Benoni en Pretoria plaasvind.🤩🎭

💪🤩
10/09/2025

💪🤩

Baie geluk met jou verjaarsdag liewe Petro Blignaut 🎈
09/09/2025

Baie geluk met jou verjaarsdag liewe Petro Blignaut 🎈

🤩🤩🤩
04/09/2025

🤩🤩🤩

𝗛𝗔𝗥𝗥𝗜𝗦𝗠𝗜𝗧𝗛 𝗘𝗜𝗦𝗧𝗘𝗗𝗗𝗙𝗢𝗗 𝟮𝟬𝟮𝟱

𝙑𝙞𝙨𝙪𝙚𝙡𝙚 𝙠𝙪𝙣𝙨:

Jana Weideman
A+

Mia-Nanke van Heerden
B+
Melandrie Bossert
C

𝙑𝙤𝙠𝙖𝙖𝙡:
Conrad Venter
(Duet)
A++ & ontvang Merietetoekenning

Sadee Flanigan
(Solo)
B+

𝙄𝙣𝙨𝙩𝙧𝙪𝙢𝙚𝙣𝙩𝙖𝙖𝙡:

Chenelle Warden
(Klavier)
2 x A’s
2 x B’s
(Viool)
A+
A
(Blokfluit)
2 x A’s

Elmé Sawnwpoel
(Klavier)
1 x B+
2 x B’s

Amené de Bruin
(Klavier)
A+
2 x A’s

Orayvia Esau
(Klavier)
A+
A

Nerida de Beer
(Klavier)
20ste eeu: A
Moderne stuk: A
Duette: A+

𝙑𝙤𝙤𝙧𝙙𝙧𝙖𝙜:

Lizzy Harris
(Monoloog)
A+++
(Poësie)
A+

Mariné Grobler
(Monoloog)
A
(Prosa)
A++

Melissa van Huyssteen
(Monoloog)
A
(Poësie)
B+

Martyn Oosthuizen
(Monoloog)
A+++ & ontvang Merietetoekenning

Rigardt Strydom
(Monoloog)
A+
(Poësie)
A+++ & ontvang Merietetoekenning
(Prosa)
A++
(Prose)
A+++ & ontvang Merietetoekenning
(Onv. lees)
A+++ & ontvang Merietetoekenning

Kate van Aarde
(Poetry)
A

Johané Pretorius
(Poësie)
B+

Isabelle Koch
(Poësie)
A++; A+
(Prosa)
A++
(Monoloog)
A++ & Ontvang Merietetoekenning

Foto:
Voor van links: Lizzy Harris, Mariné Grobler, Melissa van Huyssteen, Martyn Oosthuizen, Rigardt Strydom, Johanné Pretorius.
Agter van links:

Afwesig op foto: Nerida de Beer, Isabelle Koch, Conrad Venter, Sadee Flanigan en Kate van Aarde.

🤩🤩🤩
01/09/2025

🤩🤩🤩

Veels geluk met jou verjaarsdag Nicah Weyers! 🎈
27/08/2025

Veels geluk met jou verjaarsdag Nicah Weyers! 🎈

Address

Bethlehem

Opening Hours

Monday 14:00 - 17:00
Tuesday 14:00 - 17:00
Wednesday 14:00 - 17:00
Thursday 14:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when OppiStage posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share