Rondehoek Gasteplaas: Skink- en Skildernaweek

Rondehoek Gasteplaas: Skink- en Skildernaweek Op die gasteplaas Rondehoek by Daniëlsrus maak ons kuns, kuier met wyn en smul op die stoep.

Kom smaak kuns 'n naweek lank met 'n verfkwas en wynglas in die hand.

My studente het hulle baie goed van hulle taak gekwyt 🎨
04/12/2021

In die heerlike kuier-huis, Rondehoek Gasteplaas 🍷

Ons het 'n paar meesterstukke gemaak 🎨
04/12/2021

Ons het 'n paar meesterstukke gemaak 🎨

Nog 'n feestelike kuier en verf naweek op Rondehoek! 🎨🍷
04/12/2021

Nog 'n feestelike kuier en verf naweek op Rondehoek! 🎨🍷

Van 26 - 28 November gaan daar, op Rondehoek Gasteplaas, geskink, geskilder, en gekuier word! Die naweek se prys van R3 ...
19/11/2021

Van 26 - 28 November gaan daar, op Rondehoek Gasteplaas, geskink, geskilder, en gekuier word!
Die naweek se prys van R3 500 p.p. sluit alle smulgeregte, wyn, slaapplek, skilderinstruksie en 'n kunspakket in.

So tussendeur die gekuier en klets, gaan ek, Louiza Combrinck, as skilderinstrukteur optree en sorg dat elke gas se verskuilde kunstalent ontgin word.

Ek gaan so paar praktiese skilderwenke deel, gesels oor die gebruik van vorm en kleur en oor hoe om treffende komposiesies saam te stel.

Ek nooi enigeen wat tyd met hul kreatiewe self wil spandeer hartlik uit om saam met my te kom skink en skilder. Beginners is welkom!

Bespreek liefs jou plek by Esmarie Botha by 072 443 4196

🌻💛🎨✍☀️

Ons het heerlik geskilder op die stoep met wynglas en verfkwas in die hand! 🍷
31/10/2021

Met die laatmiddag sonnetjie wat luilekker by die groot stoepvensters in gestroom het, was daar die naweek lank ordentli...
31/10/2021

Met die laatmiddag sonnetjie wat luilekker by die groot stoepvensters in gestroom het, was daar die naweek lank ordentlik geskink en geskilder op Rondehoek Gasteplaas. Wat 'n fees!

Op die gasteplaas Rondehoek by Daniëlsrus maak ons kuns, kuier met wyn en fynproe op die stoep!ʼn Naweek lank kan jy jou ...
27/10/2021

Op die gasteplaas Rondehoek by Daniëlsrus maak ons kuns, kuier met wyn en fynproe op die stoep!

ʼn Naweek lank kan jy jou versteekte kunstalent ontdek en uitleef wanneer kunstenaar Louiza Combrinck jou leer skilder en Boervrou Esmarie Botha haar smulgeregte opdis en die wyn bly skink.

Kom skilder saam onder die bome van Rondehoek Gasteplaas! Van 26 - 28 November, gaan daar geskilder, geskink, en gekuier...
27/10/2021

Kom skilder saam onder die bome van Rondehoek Gasteplaas!

Van 26 - 28 November, gaan daar geskilder, geskink, en gekuier word.
Die naweek se prys van R3 500 p.p. sluit alle smulgeregte, wyn, slaapplek, skilderinstruksie, en 'n kunspakket in.

Kontak gerus vir Esmarie Botha by 072 443 4196 om jou plek te bespreek!

Address

Bethlehem

Telephone

+27724434196

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rondehoek Gasteplaas: Skink- en Skildernaweek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Rondehoek Gasteplaas: Skink- en Skildernaweek:

Share