20/06/2026
πΏπ Oulik, sterk en prakties! ππ
Dis tyd om daai vervelige ou pennetjiesak te vervang met iets wat jou waskamer, kombuis of stoep sommer ophelder! β¨
Ons gedrukte pennetjiesakke is nie net pragtig om na te kyk nie, maar ook sterk en duursaam β perfek vir die alledaagse wasgoedroetine.
π "Wasgoed is soos die Here se genade, dit hou nooit op nie."
πΈ Vele meer ontwerpe beskikbaar om van te kies
πΈ Prakties Γ©n dekoratief
π° Slegs R180 elk
π¦ Koerier landswyd beskikbaar
Bestel joune vandag en gee jou huis daardie ekstra tikkie warmte en karakter! π‘
π Mientjie: 084 670 5068
π§ [email protected]
Eliora by Mientjie DΓ©cor
Waar mooi en prakties hande vat. πΏπ