Revive-Alive Bela-Bela Fitness Aerobics

Revive-Alive Bela-Bela Fitness Aerobics A friendly, energetic aerobics class for women who want to get active, stay healthy, and enjoy exercising together. All fitness levels welcome!

Ons begin September maand met AquaRobix Dinsdae en Donderdae 17h30. Kontak my vir meer inligting.
01/09/2026

Ons begin September maand met AquaRobix Dinsdae en Donderdae 17h30. Kontak my vir meer inligting.

Wat n lekker oefensessie.Dankie aan almal wat daar was. Hoop ons sien die ander Woensdag ;)
27/07/2026

Wat n lekker oefensessie.
Dankie aan almal wat daar was.
Hoop ons sien die ander Woensdag ;)

14/07/2026
🌱 Ons begin hierdie maand met ons Meatless Monday Challenge! 🌱Daar is nog genoeg tyd om vooruit te beplan vir Maandag se...
10/07/2026

🌱 Ons begin hierdie maand met ons Meatless Monday Challenge! 🌱

Daar is nog genoeg tyd om vooruit te beplan vir Maandag se maaltye. Kom ons motiveer mekaar om gesonder keuses te maak en nuwe, heerlike alternatiewe geregte te probeer.

πŸ“ Woensdag is dit weer Suikervrye Woensdag! πŸ“

Baie dankie aan almal wat hierdie week saam deelgeneem het. Julle het dit wonderlik gedoen! Deel gerus julle etes, resepte en idees met die groep β€” dit inspireer ander om ook vol te hou.

✨ Make every β€œhappie” count! ✨

Geniet die naweek en sien julle weer Maandag om 17:15 by Revive Alive Bela Fitness.

πŸ’š Wees anders. Wees gesonder. πŸ’š

Woensdae ChallengeWees AndersWees Gezonder
08/07/2026

Woensdae Challenge
Wees Anders
Wees Gezonder

01/07/2026

Celebrating our 1st year in Bela-Bela. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. πŸ™πŸ€—πŸŽ‰

01/07/2026

Kom vier saam met ons ons 1ste Jaar in Bela-Bela ~ Julie 2026 πŸ™πŸ€—πŸŽ‰ Wen n gratis maand met jou aansluiting.

Address

34 Mentz Avenue Warmbad
Bela-Bela
0480

Telephone

+27789935892

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Revive-Alive Bela-Bela Fitness Aerobics posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category