18/06/2026
๐ค๐ฅ MAGE TROSSKIE KOM STUDENTEJOL TOE! ๐ฅ๐ค
Maak gereed vir 'n onvergeetlike week wanneer Mage Troskie die verhoog by ATKV Klein-Kariba se StudenteJol aan die brand kom speel!
Met sy unieke styl, energieke optredes en liedjies wat die skare laat saam sing, is Mage reg om die Bosveld se grootste studentepartytjie na die volgende vlak te neem. ๐ด๐ถ
Pak jou vriende, bespreek jou plek en kom ervaar ongelooflike vermaak, nuwe vriendskappe en herinneringe wat 'n leeftyd sal hou!
๐
Wanneer: Matriekvakansie 2026
๐ Waar: ATKV Klein-Kariba
๐๏ธ Moenie uitmis nie โ plekke raak vinnig vol!
๐๐ด๐ต