Dance Mouse Barkly East

Dance Mouse Barkly East Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dance Mouse Barkly East, Arts and entertainment, 59 Montagu Street, Barkly East.

Beautiful Mieke Swart in action doing her duo Hairspray✨️
25/05/2026

Beautiful Mieke Swart in action doing her duo Hairspray✨️

A Million Dreams trio done by Amorei van Zyl, Leah Vorster & Mieke Swart✨️ So proud of these beautiful girls🩷
25/05/2026

A Million Dreams trio done by Amorei van Zyl, Leah Vorster & Mieke Swart✨️ So proud of these beautiful girls🩷

Baie geluk aan ons dansers wat die naweek aan die Dance Talent & Model Association (DTMA) Provinsiale Rondte deelgeneem ...
24/05/2026

Baie geluk aan ons dansers wat die naweek aan die Dance Talent & Model Association (DTMA) Provinsiale Rondte deelgeneem het! 💃✨

Ek is ongelooflik trots op elkeen van julle se harde werk, toewyding en passie.

Al ons dansers het uitmuntende prestasies behaal en sodoende hulle Vrystaat-kleure verwerf. 🎉

Almal kwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Rondte, wat van 17–27 September by Carnival City plaasvind. 🏆🌟

Resultate:

✨ A Million Dreams lyrical trio
(Amorei van Zyl, Leah Vorster & Mieke Swart) – 87.1%
Hulle ontvang ook ’n spesiale toekenning vir die uitstekende manier waarop hulle as ’n eenheid saamwerk en beweeg.

✨ Hairspray rock ’n roll duo
(Amorei van Zyl & Mieke Swart) – 90%
🏆 Wen Best Overall in die Duo/Trio/Kwartet-kategorie.

🌟 Ane van Zyl:
🥇 1ste Plek – Modern solo “Mermaid Party” – 87.7%
🥇 1ste Plek – Lyrical solo “A Thousand Years” – 84.2%
🥇 1ste Plek – Jazz solo “Made You Look” – 86.8%

🏆 Wen Best Overall in die Modern-kategorie.
🏆 Wen Best Overall in die Jazz-kategorie.
✨ Ontvang ’n Special Award vir haar veelsydigheid en uitstekende begrip en uitvoering van bewegings.
🌟 Sy ontvang ook die Impression Trophy van die dag.

Ons sien uit na die volgende avontuur by die Nasionale Rondte! Julle maak ons ongelooflik trots! 💖

24/05/2026
24/05/2026
Baie sterkte aan al ons dansers wat môre aan die DTMA Provincials deelneem! 💃✨Juffrou weet hoeveel harde werk, lang ure ...
21/05/2026

Baie sterkte aan al ons dansers wat môre aan die DTMA Provincials deelneem! 💃✨

Juffrou weet hoeveel harde werk, lang ure en toewyding elkeen van julle ingesit het.

Ongelooflik trots op elkeen van julle!!!

Baie geluk aan ons dansers wat die naweek aan die DTMA – Dance Talent & Model Association kompetisie deelgeneem het. 💃✨J...
26/04/2026

Baie geluk aan ons dansers wat die naweek aan die DTMA – Dance Talent & Model Association kompetisie deelgeneem het. 💃✨
Juffrou is oorstelp van vreugde en ongelooflik trots op elkeen van julle. Julle harde werk, toewyding en passie wys regtig! ⭐️👏

🌟 Resultate:

✨ Al ons dansers/items kwalifiseer vir die provinsiale rondte!

💫 Hairspray Duo (Amorei van Zyl & Mieke Swart)
• Wen Best Overall in die Duo/Trio/Kwartet kategorie 🏆

🌟 Ane van Zyl:
• 🥇 1ste plek – Modern solo “Mermaid Party”
• 🥇 1ste plek – Lyrical solo “A Thousand Years”
• 🥇 1ste plek – Jazz solo “Made You Look”
• ⭐️ Ontvang ’n DTMA Special Award
• 🏆 Best Overall – Modern kategorie
• 🏆 Best Overall – Lyrical kategorie

So trots op elkeen van julle!✨️DTMA - Dance Talent & Model Association
24/04/2026

So trots op elkeen van julle!✨️
DTMA - Dance Talent & Model Association

Dancing isn’t just about hitting the right steps or reaching the finish line. It’s about feeling every move, every beat,...
10/02/2026

Dancing isn’t just about hitting the right steps or reaching the finish line. It’s about feeling every move, every beat, every moment. 🐭

Address

59 Montagu Street
Barkly East
9786

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27828215533

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dance Mouse Barkly East posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Dance Mouse Barkly East:

Share