Summer Festival

Summer Festival Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Summer Festival, Festival, Barkly East Golf Club, Barkly East.

Annual Summer Festival in Barkly East

Fun , family filled day with lots of activities to make memorable moments with loved ones ๐ŸŒฟ

๐Ÿ—“๏ธ 5 December 2026
๐Ÿ“Œ Barkly East Golf Club

J U A N  B O U C H E R &  Z A K  S T E Y N๐ŸพJy moes al die 5de Desember geboekmerk het. โœจOns gaan dans tot die son opkom ...
30/07/2026

J U A N B O U C H E R & Z A K S T E Y N๐Ÿพ

Jy moes al die 5de Desember geboekmerk het. โœจ
Ons gaan dans tot die son opkom .โ˜€๏ธ

โ€ข Bespreek jou stalletjie๐Ÿ”
โ€ข Bespreek jou kaartjie๐ŸŽซ
โ€ข Bring al jou vriende & familie๐ŸŽช
โ€ข Kom maak nuwe herhinneringe โœจ

Barkly Oos se Summer Festival groei jaarliks , ons is baie opgewonde vir die jaar se fees. Sien jou daar ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป

Moet dit nie mis nie stof daai bikes af!!
07/01/2026

Moet dit nie mis nie stof daai bikes af!!

'n Paar fotos van 'n baie suksesvolle Boeredag ๐Ÿ‘Œ๐ŸปDankie aan elk wat die jaar se Boeredag bygewoon het, dit was weereens ...
10/12/2025

'n Paar fotos van 'n baie suksesvolle Boeredag ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป

Dankie aan elk wat die jaar se Boeredag bygewoon het, dit was weereens 'n reuse sukses.

Daar was lekker gekuier & herinneringe gemaak. Dankie ook aan elk wat gehelp het met die reelings om die dag moontlik te maak. Tot volgende jaar ๐Ÿป

09/12/2025
Hier is die wenners van die slaglam kompetisie , beoordeel op die hak ๐Ÿ† Baie geluk aan elkeen van julle, dit is 'n groot...
08/12/2025

Hier is die wenners van die slaglam kompetisie , beoordeel op die hak ๐Ÿ†

Baie geluk aan elkeen van julle, dit is 'n groot prestasie. Julle kan baie trots wees op julle diere & harde werk. Dankie ook aan elk wat deel geneem het. Ons sien julle volgende jaar.

โ€˜n Paar fotos van 'n baie suksesvolle dag ๐ŸŽ€๐ŸŽจ๐Ÿคน๐Ÿปโ€โ™€๏ธDankie aan elk wat die jaar se Summer Festival bygewoon het, dit was we...
08/12/2025

โ€˜n Paar fotos van 'n baie suksesvolle dag ๐ŸŽ€๐ŸŽจ๐Ÿคน๐Ÿปโ€โ™€๏ธ

Dankie aan elk wat die jaar se Summer Festival bygewoon het, dit was weereens 'n reuse sukses๐ŸŽช

Daar was lekker gekuier & herinneringe gemaak.

Ons het so lekker saam al die maatjies gespeel.๐Ÿง

Dankie ook aan elk wat gehelp het met die reelings om die dag moontlik te maak. Tot volgende jaar ๐Ÿป

'n Paar fotos van 'n baie suksesvolle dag ๐Ÿ‘Œ๐ŸปDankie aan elk wat die jaar se Summer Festival bygewoon het, dit was weereen...
07/12/2025

'n Paar fotos van 'n baie suksesvolle dag ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป
Dankie aan elk wat die jaar se Summer Festival bygewoon het, dit was weereens 'n reuse sukses.

Daar was lekker gekuier & herinneringe gemaak. Dankie ook aan elk wat gehelp het met die reelings om die dag moontlik te maak. Tot volgende jaar ๐Ÿป

- OVK Boeredag ๐Ÿ‘Œ๐ŸปDie vagte lรช reg , die bier is koud & die gees is GROOT! Maak seker om more 'n draai te kom maak en saa...
02/12/2025

- OVK Boeredag ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป

Die vagte lรช reg , die bier is koud & die gees is GROOT!
Maak seker om more 'n draai te kom maak en saam te kuier.
Die dag sluit af met 'n lekker steak aand , met goeie musiek wat die voete bietjie warm sal maak.

๐Ÿ“ Barkly Oos Golf Club
๐Ÿ—“๏ธ 3 Des , 2025

๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป
01/12/2025

๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป๐Ÿ™๐Ÿป

Aan al die jaar se borge โœจDankie , dankie D A N K I E ! Namens die hele span , wil ons graag ons opregte en hartlike dan...
01/12/2025

Aan al die jaar se borge โœจ

Dankie , dankie D A N K I E !

Namens die hele span , wil ons graag ons opregte en hartlike dank uitspreek vir elke borg.
Jou bydrae en ondersteuning het hierdie geleentheid moontlik gemaak. Sonder julle betrokkenheid sou ons nie ons doelwitte kon bereik nie, en ons waardeer jou geloof in ons visie en passie opreg.
Ons sien daarna uit om ons verhouding met elke borg voort te sit en hoop om in die toekoms weer saam met julle te werk.

๐Ÿ“ Barkly Oos Golf Club
๐Ÿ—“๏ธ 6 Desember 2025

Address

Barkly East Golf Club
Barkly East
9786

Telephone

+27713042059

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Summer Festival posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Summer Festival:

Shortcuts

Share

Category