26/06/2026
So kom 'n era op 'n einde!
Liewe Helen Laurent
Mag jou en Brian se nuwe avonture vol vreugde wees!
Dankie vir Ma-wees, kwaai-wees, daar-wees! Harde werk! Deeglikheid en netheid!
Meeste val al Helen-wees!
Ons gun jou die rus!
Ons sal jou altyd liefhê, soos ons eie!