Die Bokkamp Venue

Die Bokkamp Venue Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Bokkamp Venue, Party Entertainment Service, 4 Jan Coetzee, Bainsvlei.

27/10/2025

Dankie aan Bloekom Brandt Band vir die awsome video!

27/10/2025
08/09/2025

Die dae word nou warm… 😎🌞
So... kom gly lekker en koel af!
Die waterslide by Bokkamp wag vir julle!

Soetheid, kleur en glimlaggies!🍭Ons Candyland-partytjie by Die Bokkamp was ’n suiker-soet fees!πŸŽ‰
08/05/2025

Soetheid, kleur en glimlaggies!🍭

Ons Candyland-partytjie by Die Bokkamp was ’n suiker-soet fees!πŸŽ‰

Mooiste reΓ«nboog op Paasnaweek β€” ’n teken van hoop, belofte en nuwe begin.
21/04/2025

Mooiste reΓ«nboog op Paasnaweek β€” ’n teken van hoop, belofte en nuwe begin.

Barbie Pret op 'n lekker sonnige dag!πŸŒΈπŸŽ‰Wat ’n kleurvolle en vrolike Barbie poolparty vir' n vrolike 6 jarige poppie! Van...
15/04/2025

Barbie Pret op 'n lekker sonnige dag!πŸŒΈπŸŽ‰

Wat ’n kleurvolle en vrolike Barbie poolparty vir' n vrolike 6 jarige poppie! Van pienk balonne tot sprankelende glimlagte – elke oomblik was vol pret en plesier! πŸ’–πŸ‘™β˜€οΈπŸ¦©πŸŽ‰

En natuurlik was dit weer Makoupou - Kinder Partytjie Pret wat so mooi gemaak het!

Super cute takbok-tema vir n super cute 3jarige! 🦌🌸Makoupou - Kinder Partytjie Pret - jy weet ook net altyd hoe om met j...
10/04/2025

Super cute takbok-tema vir n super cute 3jarige! 🦌🌸

Makoupou - Kinder Partytjie Pret - jy weet ook net altyd hoe om met jou dekor en goeie oog alles bymekaar te bring! πŸŽ‰

Kyk net hoe oulik was dit!

Groot wiele, groot pret! Hierdie monster truck partytjie was te lekker ! πŸŽ‰πŸ›»
07/04/2025

Groot wiele, groot pret! Hierdie monster truck partytjie was te lekker ! πŸŽ‰πŸ›»

β€˜n Klein bietjie liefde is aan die brou! β˜•πŸ‘ΆπŸ’•Ons venue was gevul met β€˜n bietjie magie vir hierdie pragtige "A baby is Bre...
25/02/2025

β€˜n Klein bietjie liefde is aan die brou! β˜•πŸ‘ΆπŸ’•

Ons venue was gevul met β€˜n bietjie magie vir hierdie pragtige "A baby is Brewing"-baby shower! 🌿✨

Dankie dat ons deel kon wees van die spesiale dag! πŸŽ‰

14/08/2024

Is jy moeg daarvoor dat die visse jou slim vang? 🎣

By Central Fishing Bfn kry jy alles wat jy nodig het om hulle te kan vang! Van aas wat visse nie kan weerstaan nie tot die beste visvang-toerusting!
Gaan loer gerus!

P.S. Spoiler alert: Die visse gaan nie weet wat hulle getref het nie!! 😁🎣

Address

4 Jan Coetzee
Bainsvlei
9301

Telephone

+27662647921

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Bokkamp Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share