Aurora Skou

Aurora Skou Aurora Skou

🎲✨ Casino Royale Ball 2026 ✨🎲Moenie uitmis op ’n aand vol pret, musiek, dans en goeie vibes nie! 🖤♥️📅 25 Julie 2026🎟️ Ka...
09/06/2026

🎲✨ Casino Royale Ball 2026 ✨🎲
Moenie uitmis op ’n aand vol pret, musiek, dans en goeie vibes nie! 🖤♥️

📅 25 Julie 2026
🎟️ Kaartjies nou beskikbaar!

Bespreek jou kaartjies so gou moontlik om teleurstelling te voorkom. Bring jou vriende en kom geniet ’n onvergeetlike aand saam met ons! 🕺💃
Kontak ons vir kaartjies en meer inligting.

🥩🔥 Kom geniet ’n heerlike aand van goeie kos, lekker geselskap en kuier saam met vriende en familie!Moenie ons smaaklike...
30/05/2026

🥩🔥 Kom geniet ’n heerlike aand van goeie kos, lekker geselskap en kuier saam met vriende en familie!
Moenie ons smaaklike Steakete misloop nie — die perfekte manier om die aand deur te bring. 😋✨

🎶💃 Trek jou dansskoene aan en kom geniet ’n aand vol musiek, lag en lekker kuier! 🕺✨Koop jou kaartjies- moenie uitmis op...
28/05/2026

🎶💃 Trek jou dansskoene aan en kom geniet ’n aand vol musiek, lag en lekker kuier! 🕺✨

Koop jou kaartjies- moenie uitmis op die mooiste aand van die jaar nie! 🌟

Bring jou vriende, jou danspassies en jou goeie gees saam vir ’n onvergeetlike kuier. 🍾🎉

📍 Bespreek jou kaartjies vandag nog!
📞 Kontak ons vir kaartjies en meer inligting.
Ons sien uit om saam met julle die dansvloer warm te maak! 🔥💫

28/05/2026
🎟️Moenie uitmis nie! Boek nou jou kaartjies🎟️Kontak ons vir bespreking en meer inligting.Ons sien uit om jou daar te sie...
27/05/2026

🎟️Moenie uitmis nie! Boek nou jou kaartjies🎟️

Kontak ons vir bespreking en meer inligting.

Ons sien uit om jou daar te sien!💃

Dit is amper Skou tyd!!.Toegang:R50 per persoon. R20 onder 18.Kunstenaar vir die aand.🥁 Drum roll please.....Johan van d...
11/04/2026

Dit is amper Skou tyd!!.
Toegang:
R50 per persoon.
R20 onder 18.
Kunstenaar vir die aand.
🥁
Drum roll please.....

Johan van der Merwe!.

Saterdag GRATIS toegang om Aurora NGK Basaar te ondersteun en omligende stalletjies.

Saterdag kunstenaars:
Maritza en Vincent.
Kom sit terug en geniet die vermaak.

Sien julle Vrydag aand!!27 Feb 26 om 19H00.
25/02/2026

Sien julle Vrydag aand!!
27 Feb 26 om 19H00.

Address

Hoofstraat
Aurora
7325

Telephone

+27721402911

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aurora Skou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Aurora Skou:

Shortcuts

Share

Category