17/06/2026
π°Winter Spesiale Pryseπ°
HUUR ONS VENUE!
Selfsorg-fasiliteit vir klein, informele geleenthede
Beplan jy βn spesiale dag? π
Ons venue is ideaal vir:
π Verjaarsdae
π Huweliksherdenkings
π¨βπ©βπ§βπ¦ Familiebyeenkomste
πΌ Babatees & doekebraais
π€ Maandvergaderings
πΈ Klein informele byeenkomste
β¨ Spesiale afslagpryse!
Bespreek en betaal gedurende Junie of Julie 2026 en kry afslag op enige beskikbare datum in 2026.
Venue:
*Saal
*Braai area met "firepit"
*Buite area - geskik vir springkasteel of ander kinderaktiwiteite
* Parkering
Wat is ingesluit:
β
50 plastiekstoele
β
9 reghoekige staaltafels
β
50 messe
β
50 vurke
β
50 borde
β
50 kleinbordjies
β
50 W***y glase
Spesiale Tariewe:
π Vrydag- en Saterdagaand
18:00 β 00:00
π° R2000
(Kry 16:00 β 18:00 gratis vir opstelling)
βοΈ Saterdagoggend
07:00 β 13:00
π° R1500
(Kry 13:00 β 15:00 gratis)
π Heeldag Saterdag
07:00 β 00:00
π° R3500
π Sondagaand
18:00 β 00:00
π° R1000
πΏ Weeksdae-aande
18:00 β 00:00
π° R500
Let wel:
β Skoonmaakkoste uitgesluit
β Karwagte uitgesluit
π² Bespreek aanlyn: https://ibitech.co.za/drosdysaal/guest_access.php
of WhatsApp/Skakel: 081 632 1258
Maak jou volgende byeenkoms βn lekker, gemaklike kuier! πΈ