Lielies Club

Call Directions Website Contact the establishment

Lielies Club Lielies Club is a care, connect play group

⭐ Lielies Club is vol lekkerte! 🌟Ons speel dat die biesies bewe, elke handjie en voetjie hier bly besig om te speel, lee...
19/10/2026

⭐ Lielies Club is vol lekkerte! 🌟
Ons speel dat die biesies bewe, elke handjie en voetjie hier bly besig om te speel, leer en groei.
🀩 Ons geniet die lekker warm Son buite in die heerlike vars lug.
Lielies is ons plek, ons plek vir mekaar, ons plek vir genot.
πŸ₯³πŸ€©πŸ˜ŠπŸŒŸπŸ€—

Lielies is spesiaal en uniek, tyd wat geld nie kan koop nie, Lielies is n Mamma en baba se plekkie om veilig te voel en ...
09/10/2026

Lielies is spesiaal en uniek, tyd wat geld nie kan koop nie, Lielies is n Mamma en baba se plekkie om veilig te voel en om oomblikke wat so gou verbygaan te geniet.
Elke sekonde by Lielies tel en dit is n groot bederf en lekkerte elke week. πŸŒŸπŸ€—πŸ˜πŸ˜‰

🌷 Ons wil elke Mamma en baba graag uitnooi om by Lielies Club speelgroepie aan te sluit. 🌷As jy n Mamma is wat tuis is d...
05/10/2026

🌷 Ons wil elke Mamma en baba graag uitnooi om by Lielies Club speelgroepie aan te sluit. 🌷

As jy n Mamma is wat tuis is deur die week of selfs "Flexi ure" werk of van die huis af, of tans op kraam verlof is, of n Ouma en klein mensie by die huis het, is hulle baie welkom om vir ons te kom kuier. πŸŒŸπŸ€—

Ons het n kleurvolle speel kamer en n pragtige groen buite speel area waar die kleintjies net hulself kan geniet.
Ons het n paar diertjies wat hulle kan sien en geniet. πŸ‡πŸ°πŸ”πŸ“πŸ£πŸ’πŸ„

Jou 1ste speel sessie is GRATIS, ons het nog n paar plekkies oop. Daar gaan nog lekker gespeel word die kwartaal. πŸ€—

Ons sien uit om julle by ons te verwelkom.😊

Ons is in 2de Laan Verwoerdpark, as jy meer inligting soek stuur gerus vir ons n whatsapp boodskap, sien uit om van jou te hoor. 🌷

Lielies is elke week n groot lekkerte van n samekoms vol lag, leer, speel en groei.Hier is elke Mamma en kleintjie welko...
18/09/2026

Lielies is elke week n groot lekkerte van n samekoms vol lag, leer, speel en groei.
Hier is elke Mamma en kleintjie welkom om hulself te geniet en tyd saam te spandeer.
Lielies is n groot lekkerte. πŸ€—πŸŒΈπŸŒˆπŸΈπŸ­πŸ°πŸ’

πŸ‘Ά Aandag alle Mamma’s met babatjies van 1–6 maande. In kwartaal 4 begin ons weer met n newborn Mamma en baba groepieπŸ‘ΆKom...
16/09/2026

πŸ‘Ά Aandag alle Mamma’s met babatjies van 1–6 maande. In kwartaal 4 begin ons weer met n newborn Mamma en baba groepieπŸ‘Ά

Kom kuier, speel en groei saam terwyl ons fokus op stimulasie, ontwikkeling en lekker speelaktiwiteite vir jou klein babatjie.

πŸ“… Vanaf 9 Oktober
πŸ•˜ Vrydae om 09:15
πŸ“ Lielies Club

Stuur vir my ’n WhatsApp om jou plekkie te bespreek, sien uit om julle te ontmoet! πŸŒΈπŸ€—πŸ˜ŠπŸ˜

Kom groei saam met ons!
Lielies Club – Where we grow together.
πŸ·πŸ­πŸ“πŸ£πŸΎπŸ°πŸ˜πŸ’πŸΈ

🌸 MAMMAS ON THE MOVE 🌸We walk together. We talk together. We pray together. We grow together.Mamma, this is for YOU!🌷Mam...
11/09/2026

🌸 MAMMAS ON THE MOVE 🌸
We walk together. We talk together. We pray together. We grow together.

Mamma, this is for YOU!🌷

Mammas on the Move is a warm and friendly group where every Mamma is welcome! You don’t have to be fit or experienced, just come as you are.

πŸšΆβ€β™€οΈ We walk together once a week in a safe, suitable area.
πŸ’¬ We chat and connect
πŸ’• We motivate and support one another
🌸 We talk about interesting β€œMamma things” and life
πŸ™ We pray together
πŸ˜‚ We laugh and enjoy each other’s company

We want to keep things flexible! We will find a day and time that works best for the group, and walking times can be adjusted according to what works for most Mamas.

πŸ’— JOIN US

πŸŽ‰ No joining fee!

Only R120 per month to be part of Mammas on the Move. ❀️

Come walk with us.
Come make new friendships.
Come take a little time for YOU! 🌷

πŸ™β€œTwo are better than one… If either of them falls down, one can help the other up.”
Ecclesiastes 4:9-10

Mammas on the Move πŸ‘£ 🚢 🌸
We don’t have to walk alone β€” we walk together. ❀️

Ons klein span groei en speel lekker saam by Lielies Club.Ons kleine hartjies borrel van laggies en vreugde.πŸŒ·πŸ’πŸŒΈπŸ©·
09/09/2026

Ons klein span groei en speel lekker saam by Lielies Club.
Ons kleine hartjies borrel van laggies en vreugde.
πŸŒ·πŸ’πŸŒΈπŸ©·

03/09/2026

πŸŒ·πŸŒΈπŸ’πŸŒΊ
Ons Mammas bou mekaar op en motiveer mekaar. Ons kom almal goed oor die weg en gee om vir mekaar.
Hierdie is n Mamma Community wat elke week saam groei, leer en lag.
Julle is besonders Mammas!!!!
πŸŒ·πŸŒΈπŸ’πŸŒΊ

Address

Verwoerdpark
Alberton
1449

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 12:30
Wednesday 09:00 - 12:30
Thursday 09:00 - 12:30
Friday 09:00 - 12:30
Saturday 09:00 - 11:00

Telephone

+27762086806

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lielies Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Lielies Club:

Shortcuts

Share

Category