04/06/2026
Kan klippe vlieg?
Die antwoord is: Ja hulle kan!
Ons vat nou bestellings vir Vadersdag want al ons voorraad het by die deur uitgevlieg.
Whatsapp op 0615061177
om joune te bestel, beperkte voorraad wat op bestelling gemaak kan word so moenie wag nie!
R30 elk