Lets Play 4 Fun

Lets Play 4 Fun Moet nie verder rondkyk nie. Kontak ons vandag vir `n kwotasie met `n bekostigbare prys daarop.

Lets Play 4 Fun spesialiseer in die beplanning en opstel van Temaparttytjies vir kinders, die versorging van alle aspekte vir die kieskeurige ouer wat 'n een-stop partytjie diens benodig. Ons bied aan Tema Sweetie Packs, koek, Helium ballonne, Pinatas, springkastele, vermaak, toesighouding en spele, asook Party Tema Toebehore soos koppies, borde, servette, hoede, ens. Ons dienste sluit in: lewe

ring, opstel en afslaan van jou kasteel, om te verseker jy het 'n maklike en prettige verjaardag of fondsinsameling

Ons maak jou spesiale verjaarsdag, funksie of byeenkoms 'n unieke en onvergeetlike prettige ervaring.

27/09/2016

Welkom byLets Play 4 Fun Jumping Castle And Party Goodies   Lets Play 4 Fun spesialiseer in die beplanning en opstel van Temaparttytjies vir  kinders, die versorging van alle aspekte vir die kieskeurige ouer wat 'n een-stop partytjie diens benodig. Ons bied  aan  Tema Sweetie Packs, koek, Helium bal...

05/08/2016

Mark in die Park Vrouedagmark 6 Aug Garage, Albertinia vanaf 09h00 tot 13h00. Stalletjies R30. Kontak Theresia@076 310 8079.

Kom vier Vrouedag saam met ons. Daag die koue uit en kom koop van James se Free Range hoender om `n heerlike warm hoenderkerrie vir Saterdagaand te maak en vir nagereg die lekker sjokolade koek van Pans Pans

Die lekker en bekende pannekoek stalletjie nooi almal om te kom koop, stalletjies met Tuisgebak en heerlike beskuit saam met ’n lekker koppie koffie en terwyl die kinders hulself vermaak met Lets Play 4 Fun se Springkastele.

Pa en Ma bederf julself met ’n Old Bran Cherry van die Wynboetiek en lekker Biltong van Aloe Deli en om Boet en Sus besig te hou is daar Van Stadens Art en Craft wat in enige verbeelding kan voorsien.

Charles Prins, eienaar van Lets Play 4 Fun het by verskeie kleuterskole in Albertinia Springkastele geplaas op Nelson Ma...
01/08/2016

Charles Prins, eienaar van Lets Play 4 Fun het by verskeie kleuterskole in Albertinia Springkastele geplaas op Nelson Mandela Dag waar die jongspan vir 67 minute gratis gespring het.

Address

Albertinia
6695

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 00:00

Telephone

+27832073375

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lets Play 4 Fun posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Lets Play 4 Fun:

Share