10/06/2026
Jy is genooi na 'n middag van goeie musiek, liriek en lekker kuier. Of jy nou 'n musiekliefhebber is of net 'n wegbreek soek — hier is die plek om te wees...
Villa Barranco, 198 Long St, Waterkloof, Pretoria
Datum: Son 14 Junie / 12:00 middagvertoning
Kaartjies: Tixsa / Navrae: 079 095 3906 Charl
Sitplekke is beperk — bespreek vroegtydig en "tag" vriende wat graag sal wil bywoon.
e