Spore in Afrika

Spore in Afrika Ons Wortels, Verlede, Getuienis. Ons Spore lê in Afrika. Ons weet waar ons vanaan kom en ons verlang.

Stil skreeu die bloed op die muur langs die ou plaas pad - Onthou my!
30/09/2023

Stil skreeu die bloed op die muur langs die ou plaas pad - Onthou my!

30/09/2023
Paar van my gunstelinge. Soveel herinneringe van toe ek die foto's geneem het: die bosveld reuke, geluide en droë grasve...
30/09/2023

Paar van my gunstelinge. Soveel herinneringe van toe ek die foto's geneem het: die bosveld reuke, geluide en droë grasveld vlaktes spook by my.

Ek dra altyd 'n stukkie Afrika saam met my:

A2, A3 en A4 Afrika afdrukke op ongeraamde foto papier of canvas met 2cm raam beskikbaar.
Kyk gerus in die foto of album afdeling op die blad vir meer voorraad.
Kan oral in New Zealand gestuur word, of afgehaal word in Pyes Pa, Tauranga area.
Kontak my gerus vir pryse en hou 'n stukkie Afrika in jou huis.

25/09/2023

Afdrukke vanuit die hart van ons geboorteland. Bring 'n stukkie Afrika tuis.

A2, A3 en A4 Afrika kuns stukke op ongeraamde foto afdrukke of canvas met 2cm raam beskikbaar.Kyk gerus in die foto of a...
25/09/2023

A2, A3 en A4 Afrika kuns stukke op ongeraamde foto afdrukke of canvas met 2cm raam beskikbaar.
Kyk gerus in die foto of album afdeling op die blad vir meer voorraad.
Kan oral in New Zealand gestuur word, of afgehaal word in Pyes Pa, Tauranga area.
Kontak my gerus vir pryse.

Address

Te Ranga Memorial Drive, Pyes Pa
Tauranga
3110

Telephone

+642041804469

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spore in Afrika posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Spore in Afrika:

Share

Category