GeskenkeDenke

GeskenkeDenke AANLYN GESKENK WINKEL | ONLINE GIFT STORE.

Windhoek, Namibiรซ ๐Ÿ’
Ons lewer af, Namibie Wide Courier.๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฆ
Handgemaakte Geskenke โœ‹๐Ÿป๐ŸŽ
Soy Wax Kerse ๐Ÿ•ฏ๏ธ
Huis Dekor Items ๐Ÿ›‹๏ธ๐Ÿชด

22/03/2026
โœจ Maak jou Bachelorette High Tea ekstra spesiaal ๐Ÿค๐Ÿ’โ˜•Hierdie pragtige koppies met hartjie detail is die perfekte tafelver...
13/03/2026

โœจ Maak jou Bachelorette High Tea ekstra spesiaal ๐Ÿค๐Ÿ’โ˜•

Hierdie pragtige koppies met hartjie detail is die perfekte tafelversiering รฉn aandenking vir โ€™n High Tea saam met die bruid - โ€™n dag vol liefde, lag en mooi herinneringe. โ˜•๐Ÿ’•

Ons maak dit vir jou soos jy dit wil hรช:
๐Ÿฉท Rou wit koppies wat jy self kan verf
๐Ÿฉท Of ons verf dit vir jou volgens jou tema keuse.

๐Ÿ“ฉ Stuur vir ons โ€™n WhatsApp om jou bestelling te plaas!
๐Ÿ“ž 076 146 4699
๐Ÿ“ Polokwane ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

๐Ÿ”บWant blomme verlep ๐ŸŒน๐Ÿ”บSjokolade raak op ๐ŸซMaar โ€™n oulike, unieke geskenk wys jy het regtig moeite gedoen ๐Ÿ’โค๏ธ OULIKE VALEN...
08/02/2026

๐Ÿ”บWant blomme verlep ๐ŸŒน
๐Ÿ”บSjokolade raak op ๐Ÿซ
Maar โ€™n oulike, unieke geskenk wys jy het regtig moeite gedoen ๐Ÿ’

โค๏ธ OULIKE VALENTYNSGESKENKE BESKIKBAAR IN POLOKWANE. ๐Ÿ•ฏ๏ธโค๏ธ

Op soek na iets spesiaal vir daai iemand besonders? ๐ŸŒน

๐Ÿ’กEk het klomp oulike geskenkies in voorraad - perfek vir Valentynsdag!

โœจ Van secret message kerse (jaaa, wow ๐Ÿ˜)
โœจ Tot unieke, iets-anders geskenke wat jy nie oral
kry nie
โœจ Mooi, betekenisvol en reg uit die hart

๐Ÿšš Aflewering teen R50.00 in Polokwane
๐Ÿ“ฆ PUDO landwyd beskikbaar ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

๐ŸŽ Alles is reeds in voorraad โ€“ geen wag nie!

๐Ÿ“ฒ Kontak my vir bestellings:
076 146 4699

Moenie wag tot dit te laat is nieโ€ฆ maak Valentynsdag ekstra spesiaal ๐Ÿ’–



๐ŸŽถ AFRIKAANS IN POLOKWANE ๐ŸŽถDis amper tyd vir โ€™n lekker kuier vol Afrikaanse musiek, vibes en pret! ๐Ÿ•บ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ“ Grounded Container...
06/02/2026

๐ŸŽถ AFRIKAANS IN POLOKWANE ๐ŸŽถ

Dis amper tyd vir โ€™n lekker kuier vol Afrikaanse musiek, vibes en pret! ๐Ÿ•บ๐Ÿ’ƒ

๐Ÿ“ Grounded Container Cafรฉ
๐Ÿ“… 07 Februarie 2026
โฐ Hekke open 14:00 | Vertoning 18:30

โœจ Kom geniet live musiek, mark- & kosstalletjies, goeie geselskap en โ€™n onvergeetlike atmosfeer!

๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies beskikbaar โ€“ moenie dit misloop nie!

๐Ÿ‘‰ Bring jou eie opvoustoel en kom kuier saam met vriende en familie.

๐ŸŽซ Nou ook aanlyn op Quicket!

๐Ÿ”ฅ Polokwane โ€“ Nooi jou mense, familie en vriende en kom wees deel van die pret! ๐ŸŽ‰

23/01/2026

โ€œSneak peek alert ๐Ÿ‘€๐Ÿ’•โœจ Valentyns-geskenke loadingโ€ฆโ€ฆ.โ€๐Ÿ˜ƒ

Met liefde en โ€™n tikkie โ€œmagicโ€๐Ÿช„ word pragtige Valentyns-geskenke tans gemaak ๐Ÿ’–โœจ
Hou hierdie spasie dop ๐Ÿ‘€
Oulike geskenke word binnekort onthul ๐Ÿ’

https://wa.me/27761464699

Mag dit รฑ Geseรซnde Nuwe jaar wees vol van baie Blessing en groot sukses vir almal. ๐ŸŽ‰๐Ÿฅ‚๐Ÿ’๐Ÿ˜ƒOns is weer oop en gereed vir eni...
01/01/2026

Mag dit รฑ Geseรซnde Nuwe jaar wees vol van baie Blessing en groot sukses vir almal. ๐ŸŽ‰๐Ÿฅ‚๐Ÿ’๐Ÿ˜ƒ

Ons is weer oop en gereed vir enige bestellings vanaf die 5de Januarie 2026.

Address

Windhoek

Telephone

+264812537921

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GeskenkeDenke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share