KosMOS Fees

KosMOS Fees Die grootste Afrikaanse musiekfees in Namibiรซ ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽถ Is jy gereed vir โ€˜n dag propvol Afrikaanse treffers? Wil jy weet wie kom sing? Hou die spasie dop!

Stel jouself voor: 12 ure se Afrikaanse musiek, treffer na treffer! Wel, maak gereed vir die Afrikaanse musiekervaring van die dekade! 27 April in Windhoek! Ons stel die kunstenaars een van die dae bekend๐Ÿ”ฅ Kaartjies? Bring jou vriende, familie en geliefdes saam vir 'n onvergeetlike dag in samewerking met Kosmos 94.1 & Namib Rage.

30/07/2026
๐ŸŽ‰ Dankie vir โ€™n ongelooflike lekker KosMOS Fees 2026! ๐Ÿ™Œ๐Ÿ”ฅ Onthou, jy kan van vandag af jou Howler-kaart se balans uitbeta...
30/04/2026

๐ŸŽ‰ Dankie vir โ€™n ongelooflike lekker KosMOS Fees 2026! ๐Ÿ™Œ๐Ÿ”ฅ

Onthou, jy kan van vandag af jou Howler-kaart se balans uitbetaal!๐Ÿ’ธ
Sien jou weer volgende jaarโ€ฆ die naweek van 24 April 2027!๐Ÿš€๐ŸŽถ

๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŽ™๏ธ Namibiรซ se nommer 1!
๐Ÿ“ป 94.1 FM | ๐Ÿ“บ DStv 877 | ๐Ÿ“ก GOtv 317
๐ŸŒ Luister aanlyn: www.kosmos.com.na
๐Ÿ“ฒ Laai die Kosmos 94.1-toep af: https://qrco.de/bg04uf
๐Ÿ’ฌ WhatsApp: 085 127 3000 | โ˜Ž๏ธ Studio: 94100

๐ŸŽชโœจ Baie dankie aan ons ongelooflike borge! โœจ๐ŸŽชDie KosMOS Fees 2026 sou nie moontlik gewees het sonder julle ondersteuning...
29/04/2026

๐ŸŽชโœจ Baie dankie aan ons ongelooflike borge! โœจ๐ŸŽช
Die KosMOS Fees 2026 sou nie moontlik gewees het sonder julle ondersteuning nie ๐Ÿ™Œ๐Ÿ”ฅ

Dankie dat julle gehelp het om โ€™n naweek vol musiek, energie en onvergeetlike oomblikke te skep vir Namibiรซ ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŽถ

Baie dankie aan ProNAM en ons ander borge wat hierdie naweek moontlik gemaak het!

๐ŸŽ‰ Dankie vir โ€™n ongelooflike KosMOS Fees 2026! ๐Ÿ™Œ๐Ÿ”ฅOnthou, jy kan van Donderdag af jou Howler-kaart se balans uitbetaal!๐Ÿ’ธS...
29/04/2026

๐ŸŽ‰ Dankie vir โ€™n ongelooflike KosMOS Fees 2026! ๐Ÿ™Œ๐Ÿ”ฅ

Onthou, jy kan van Donderdag af jou Howler-kaart se balans uitbetaal!๐Ÿ’ธ
Sien jou weer volgende jaarโ€ฆ die naweek van 24 April 2027!๐Ÿš€๐ŸŽถ

๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŽ™๏ธ Namibiรซ se nommer 1!
๐Ÿ“ป 94.1 FM | ๐Ÿ“บ DStv 877 | ๐Ÿ“ก GOtv 317
๐ŸŒ Luister aanlyn: www.kosmos.com.na
๐Ÿ“ฒ Laai die Kosmos 94.1-toep af: https://qrco.de/bg04uf
๐Ÿ’ฌ WhatsApp: 085 127 3000 | โ˜Ž๏ธ Studio: 94100

๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ Dit was 'n lekker naweek by kykNET Buite Expo 2026!Baie dankie aan elkeen wat deel was van die avontuur ๐ŸŒฟโค๏ธ๐Ÿ“… Hou sol...
28/04/2026

๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ Dit was 'n lekker naweek by kykNET Buite Expo 2026!
Baie dankie aan elkeen wat deel was van die avontuur ๐ŸŒฟโค๏ธ

๐Ÿ“… Hou solank plek oop in jou kalender โ€“ ons sien jou weer volgende jaar! ๐Ÿš€

๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŽ™๏ธ Namibiรซ se nommer 1!
๐Ÿ“ป 94.1 FM | ๐Ÿ“บ DStv 877 | ๐Ÿ“ก GOtv 317
๐ŸŒ Luister aanlyn: www.kosmos.com.na
๐Ÿ“ฒ Laai die Kosmos 94.1-toep af: https://qrco.de/bg04uf
๐Ÿ’ฌ WhatsApp: 085 127 3000 | โ˜Ž๏ธ Studio: 94100

๐ŸŽชโœจ Baie dankie aan ons ongelooflike borge! โœจ๐ŸŽชDie KosMOS Fees 2026 sou nie moontlik gewees het sonder julle ondersteuning...
27/04/2026

๐ŸŽชโœจ Baie dankie aan ons ongelooflike borge! โœจ๐ŸŽช
Die KosMOS Fees 2026 sou nie moontlik gewees het sonder julle ondersteuning nie ๐Ÿ™Œ๐Ÿ”ฅ

Dankie dat julle gehelp het om โ€™n naweek vol musiek, energie en onvergeetlike oomblikke te skep vir Namibiรซ ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŽถ

Baie dankie aan Coca-Cola Namibia en ons ander borge wat hierdie naweek moontlik gemaak het! ๐Ÿฅคโœจ

๐ŸŽชโœจ Baie dankie aan ons ongelooflike borge! โœจ๐ŸŽชDie KosMOS Fees 2026 sou nie moontlik gewees het sonder julle ondersteuning...
27/04/2026

๐ŸŽชโœจ Baie dankie aan ons ongelooflike borge! โœจ๐ŸŽช
Die KosMOS Fees 2026 sou nie moontlik gewees het sonder julle ondersteuning nie ๐Ÿ™Œ๐Ÿ”ฅ

Dankie dat julle gehelp het om โ€™n naweek vol musiek, energie en onvergeetlike oomblikke te skep vir Namibiรซ ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฆ๐ŸŽถ

Baie dankie aan FNB Namibia en ons ander borge wat hierdie naweek moontlik gemaak het! ๐Ÿฅคโœจ

Address

Wanderers Sports Club
Windhoek

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KosMOS Fees posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to KosMOS Fees:

Shortcuts

Share